Dagstukkies



25 June, 2026
Handelinge 21:27-36 Paulus help vier manne om 'n Nasareërgelofte af te lê. Hy betaal vir hulle offer tydens die reinigingshandeling, wat sewe dae duur. Dit is Pinksterfees, en daar is Jode van regoor die wêreld in Jerusalem om saam te…

24 June, 2026
Handelinge 21:17-26 Wanneer die groepie manne Jerusalem se poorte binnestap, kan Paulus nie help om te wonder hoe hy hier ontvang sou word nie. Sy eerste besoek aan die stad ná sy Damaskuservaring was 'n katastrofe! Die gelowiges wou niks…

23 June, 2026
Handelinge 21:1-16 Uiteindelik vertrek Paulus en sy geselskap op die laaste been van hulle reis. Van Melite af vaar hulle al om die kuslyn van Asië, verby Siprus tot by Tirus in Fenisië, waar die skip sy vrag aflaai en…

22 June, 2026
Handelinge 20:13-38 In die hawestad Assus klim Paulus op die skip en sluit hom by Lukas en die sewe ander manne aan. Vroeg die volgende oggend vaar hulle na Mitilene, waar hulle weer die nag oorstaan. Die kuslyn van Asië…

19 June, 2026
Handelinge 20:1-13 Met die aanbreek van lente maak Paulus gereed om na Sirië te vertrek. Maar dan kom iemand na hom met ontstellende nuus: die man het te hore gekom van 'n Joodse komplot teen Paulus. Op die skip waarop…

18 June, 2026
Romeine 8-16 Wanneer Paulus by die venster uitkyk, sien hy die eerste lentebloeisels in Korinte. Nuwe lewe ná die snerpende winter! Hy draai om na sy sekretaris: “Daar is dan nou geen veroordeling vir diegene wat in Christus Jesus is…

17 June, 2026
Romeine 4-7 Paulus stort in hoofstuk 4 sy hart uit teenoor sy broers en susters in Rome wat hy nog nooit eers gesien het nie en in vers 7 haal hy aan uit Psalm 32: “Gelukkig is hulle wie se…

15 June, 2026
Romeine 1-3 Dit is maar bitter koud in Korinte, en Paulus gaan net buitentoe as dit nie anders kan nie. Om aan die lewe te bly, bedryf hy sy tentmakery. En tussendeur leef hy sy jarelange droom uit om met…

12 June, 2026
Handelinge 20:1-3 en Romeine 1:1 In Masedonië is daar 'n geniepsige byt in die lug as die winter vinnig die wêreld in 'n ysige plek verander. Paulus vertrek suid na Agaje, oftewel Griekeland, waar die weer darem effens warmer is…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026