24 July, 2023
Matteus 17:14-21 VIDEO | OUDIO Waarom gebeur wonderwerke nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke wérklik nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke nog werklik? Waarom gebeur wonderwerke net met ander mense en nie met my nie? Is daar dalk iets fout…
21 July, 2023
Matteus 17:1-13 VIDEO | OUDIO Wintertyd kan dikwels uiters frustrerend wees vir die voëlkyker, want dan lyk die hele lot dieselfde. Natuurlik is daar uitsonderings, maar as jy kyk na die KBV’s (dis nou die Klein Bruin Voëltjies), dan is…
20 July, 2023
Matteus 16:21-28 VIDEO | OUDIO Jy beplan dikwels dinge baie mooi en werk aan jou saak. Uiteindelik val alles mooi in plek en jy dink: “Nou is my kop deur! Ek Het Dit!” En dan tuimel jou hele kaarthuisie inmekaar…
19 July, 2023
Matteus 16:13-20 VIDEO | OUDIO Petrus se belydenis was deur die eeue ‘n baie taai toffie vir die kerk, want daar is duidelik twee wyd uiteenlopende sieninge hieroor. Aan die een kant reken die Katolieke kerk dat Jesus se woorde…
18 July, 2023
Matteus 16:1-12 VIDEO | OUDIO Suurdeeg is ‘n wonderlike ding. Kyk nou maar net hoe kan hy toor met ‘n sakkie meelblom! Een van die groot lekkertes van ‘n kuiertjie in die Bos, is natuurlik daardie siel-salige uitstrek by ‘n…
17 July, 2023
Matteus 15:29-39 VIDEO | OUDIO Ons lees vanoggend ‘n verhaal gevul tot oorlopens toe met liefde en deernis. Jesus en sy dissipels is terug by die See van Galilea waar so ‘n groot deel van Sy bediening afgespeel het. Hierdie…
14 July, 2023
Matteus 15:21-28 VIDEO | OUDIO As ek van die Here iets vra, en Hy antwoord nie my gebed nie, mag ek dan aanhou vra? Dan is dit mos dieselfde as om te neul by God! Paulus het ‘n “doring in…
13 July, 2023
Matteus 15:1-20 VIDEO | OUDIO In ons gemeente was daar eenmaal tydens ‘n kerkraadsvergadering ‘n hewige debat oor watter soort klere die ouderlinge en diakens in die kerk moes dra. Tot laatnag toe was daar gestry, en die arme predikant…
12 July, 2023
Matteus 14:22-33 VIDEO | OUDIO Om mense gesond te kan maak, is dalk nog aanvaarbaar. Om water in wyn te laat verander, is asemrowend. Om vir ‘n skare van vyftien duisend kos te gee uit niks, is beslis die absoluut…