Dagstukkies



7 February, 2025
Filippense 4:2,3 VIDEO | OUDIO Trots en fier kom hy aangestap deur die dorre veld, sy helder streeppatrone afgeëts teen die vaal van die winterbos. Hy weet presies waar hy mieliepitte te wagte kan wees en hy lei propvol selfversekering…

6 February, 2025
Filippense 3:17-4:1 VIDEO | OUDIO Watter soort voorbeeld stel jy vir ander? Dalk wil jy hierdie vragie systap en sê: “Moenie maak soos ek maak nie - maak soos ek sê jy moet maak!” Paulus raak ‘n baie sensitiewe ou…

5 February, 2025
Filippense 3:12-16 VIDEO | OUDIO Die opgewondenheid is baie groot in Pietermaritzburg. Dis nog pikdonker. Duisende mense trippel ongeduldig rond. Op die horison begin die lug helder rooi-oranje te kleur. Hierdie gaan ‘n moordende dag wees! Daar is so baie…

4 February, 2025
Filippense 3:7-12 VIDEO | OUDIO Wanneer ons aan Fariseërs dink, dan sien ons sommer dadelik 'n klomp slegte ouens wat net moeilikheid beteken! Tóg was hulle allesbehalwe dit! Hulle was eintlik goeie ouens..... Dink 'n bietjie mooi - hierdie manne…

3 February, 2025
Filippense 3:1-9 VIDEO | OUDIO Die Bybel is asemrowend! Jy kan 'n paar dae agtermekaar presies dieselfde gedeelte lees en elke keer kry jy 'n totaal ander boodskap! Maar dis omdat dit 'n Lewende Woord is en die Heilige Gees…

31 January, 2025
Filippense 3:1-9 VIDEO | OUDIO Die Bos kan maar ‘n gevaarlike plek wees, veral as dit nag is! ‘n Kêrel vertel my eenmaal dat hy per geleentheid in die Kruger Wildtuin gaan kuier het in die heel noordelike deel by…

30 January, 2025
Filippense 2:25-30 VIDEO | OUDIO Gister het ons die mooi getuigskrif gesien wat Paulus vir Timoteus geskryf het. Timoteus was maar altyd daar vir Paulus en hy het hom deur dik en dun bygestaan. Hy moes dikwels Paulus se voete…

29 January, 2025
Filippense 2:19-24 VIDEO | OUDIO Hulle is baie dun gesaai, daardie mense wat werklik goud werd is! Paulus het só ‘n goud-werd persoon ontdek tydens sy tweede sendingreis. In Handelinge 16:1-3 lees ons die eerste keer van hierdie merkwaardige jong…

28 January, 2025
Filippense 2:12-18 VIDEO | OUDIO My eerste kennismaking met die Voortrekkers sal ek nooit vergeet nie. Ek was nog maar ‘n klein seuntjie, toe Oupa my een aand saamneem na ’n Voortrekkerfunksie. Ek onthou die reuse kampvuur en hoe ek…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026