Dagstukkies



2 May, 2019
Openbaring 22:6-21 Johannes is baie opgewonde. Nog net die laaste paar lyntjies, dan is sy boek klaar. “Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar.” skryf Johannes met bewende hand. “Die Here God, wat sy Gees…

30 April, 2019
Openbaring 21:9-22:5 Vir maande sit Johannes alreeds en skryf. Elke klein detail van die wonderlike, en soms bitter ontstellende visioene wat hy beleef het, is in sy boek beskryf. Na ‘n reeks oordele wat sy hart omklem, sien Johannes een…

30 April, 2019
Openbaring 21:9-22:5 Vir maande sit Johannes alreeds en skryf. Elke klein detail van die wonderlike, en soms bitter ontstellende visioene wat hy beleef het, is in sy boek beskryf. Na ‘n reeks oordele wat sy hart omklem, sien Johannes een…

29 April, 2019
Openbaring 10:1-11 Johannes se visioene raak al hoe meer intens. Eers is dit die asemrowende troonsaal van God. Daar sien hy hoedat ‘n boekrol wat met sewe seëls verseël is, aan die Lam oorhandig word om oop te maak. Wanneer…

26 April, 2019
Openbaring 4 Johannes het die briewe aan die sewe gemeentes voltooi. Daar was mooi momente, maar ook dinge wat hy moes sê wat nie lekker is nie. Maar dan, wanneer hy klaar is, kom daar vir Johannes ‘n visioen wat…

25 April, 2019
Openbaring 2:1-7 In alle erns begin Johannes die eerste afdeling van sy boek skryf. Dit sal briewe behels aan die sewe gemeentes van Asië, soos sy opdrag was van Jesus. Nee, hy gaan nie aan elke gemeente apart ‘n brief…

24 April, 2019
Openbaring 1 Dit is al geruime tyd dat hy hierdie “gewaarwordinge” kry, amper soos drome, maar net baie helderder, en dan onthou hy elke detail klokhelder wanneer hy wakker word. Dit is sedert hy na die eiland Patmos verban is…

23 April, 2019
Lukas 23 "En hoe was jou Paasnaweek?" Die vraag laat my diep dink. Dit was nogal 'n naweek wat ek nie gou sal vergeet nie. Alles het begin toe die swaar, swart wolke Donderdagmiddag begin saamkoek het. Daar ver oor…

18 April, 2019
1 Johannes Dit is die jaar 90 nC. Met bewende hand sit ‘n stokou man, diep in sy negentigs, in diepe bepeinsing met pen in die hand. In sy gedagtes maal die vraag: “Hoe is dit moontlik dat hulle my…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026