17 August, 2020
1 Tessalonisense 1:2-10 Ons gaan vir eers ‘n bietjie afstap van Jesaja. Ons sal op ‘n later stadium met hom voortgaan. Daar is talle kwelvrae waarmee baie gelowiges in die hart rondloop, en dikwels is ons te bang om hulle…
14 August, 2020
Jesaja 28 Net om jou geheue te verfris: Jesaja bestaan eintlik uit drie boeke wat saamgevoeg is, en deur verskillende mense geskryf is. Ons is steeds besig met die eerste boek, wat die eerste 39 hoofstukke beslaan, en geskryf is…
13 August, 2020
Jesaja 27 In hoofstuk 27 sien ons hoedat God héél voor begin met die herstel van Israel, nadat die oordeel oor die wêreld voltooi is. In vers 1 sien ons hoedat God die “Leviatan” vernietig: “Daardie dag sal die Here…
12 August, 2020
Jesaja 26 Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug. (v. 4) Die verhouding tussen God en Sy volk is verbreek toe hulle aanhou sondig het, en hom verwerp het. Maar nou kom herstel God…
11 August, 2020
Jesaja 25 Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam loof! Jesaja 25 begin met ‘n pragtige loflied, of eerder ‘n danklied. Dit is die danklied van die verlostes, want hulle weet dat God vir hulle…
7 August, 2020
Jesaja 24 Hier waar ek sit, besig met moreoggend se dagstukkie, krimp my moed ineen, en ek voel skoon misrabel. Dis koud en onplesierig. Buite woed ‘n verskriklike stormwind. Die voëltjies, wat gewoonlik in hulle hordes hier voor die huis…
6 August, 2020
Jesaja 23 Laaste aan die beurt in die reeks oordeelsuitsprake, is die Fenisiese kusgebied noordwes van Israel, met die hoofstad Tirus. Die stad Tirus het 'n baie interessante geskiedenis, en dit is een van die oudste stede ter wêreld wat…
5 August, 2020
Jesaja 22 Juda leer 'n baie duur les: hulle is nie die bevoorregte volk wat al God se oordele vryspring nie. Alle volke is in die hand van God, óók Juda! Hierdie uitspraak van God is teen “die plek waar…
4 August, 2020
Jesaja 21 Dis die blond, dis die blou, dis die veld, dis die lug. En 'n voël draai bowe in eensame vlug. Dis al. Dis 'n balling wat kom oor die oseaan, dis 'n graf in die gras, dis 'n…