Dagstukkies



3 May, 2023
Matteus 4:1-11 VIDEO | OUDIO Sy sit met haar hande in haar gekoekte hare en huil. Sy is dors en sy smag na ‘n heerlike, sappige hamburger en ‘n lang glas yskoue koeldrank. Eintlik smag sy na enigiets wat eetbaar…

2 May, 2023
Matteus 3:13-17 VIDEO | OUDIO Hoe onderwerp jy jou aan die wil van God? Dit is ‘n mens se natuurlike reaksie om nie onderwerping te aanvaar nie. My weermag opleiding baie jare gelede, was een waar ek my net eenvoudig…

28 April, 2023
Matteus 3:1-12 VIDEO | OUDIO Matteus vertel nog van Jesus se geboorte, en dan spring hy skielik na Johannes die Doper, dertig jaar later, amper asof dit in dieselfde tyd gebeur. Matteus wil hiermee eintlik Johannes se optrede onlosmaaklik met…

26 April, 2023
Matteus 2:13-23 VIDEO | OUDIO Matteus gee ‘n kort beskrywing van drie gebeurtenisse kort na Jesus se geboorte. In twee van die gevalle is daar engele wat boodskappe bring en die derde keer ‘n droom met ‘n opdrag van God…

25 April, 2023
Matteus 2:1-12 VIDEO | OUDIO As jy die woord “Betlehemster” hoor, gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd. Dalk was dit ‘n Kersopvoering waar jy as kleintjie deelgeneem…

24 April, 2023
Matteus 1:18-25 VIDEO | OUDIO Waar Matteus sy verhaal begin met ‘n ellelange geslagsregister, is sy beskrywing van Jesus se geboorte kort en kragtig. Maar moenie geflous word deur die bondigheid daarvan nie, want hierdie paar verse behels só baie…

21 April, 2023
Matteus 1:1-17 VIDEO | OUDIO As jy vir Jode iets wou skryf oor ‘n prominente Joodse persoon, sou dit nét reg wees om eers sy geslagsregister weer te gee sodat jou lesers darem kon weet waarvandaan die persoon stam en…

20 April, 2023
Die Boek Matteus VIDEO | OUDIO Wat moet ek doen om gered te word, om in die hemel te kom? Eenvoudig: Glo in Jesus! God gaan egter verder: die Heilige Gees gee selfs vir my die nodige geloof! So, eintlik…

19 April, 2023
Nehemia 1:1-7 VIDEO | OUDIO Die wet op gemengde huwelike het destyds vir sommige mense groot hartseer veroorsaak. Vir ander was dit weer ‘n baie ernstige saak wat Bybels gefundeer was. Sommige mense het met groot woede reageer teen die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026