27 March, 2026
2 Korintiërs 6:14-7:1 VIDEO | SPOTIFY ‘n Bybelversie kan baie maklik uit verband geruk word, en dan as ‘n totale lewenswyse gesien word. Vat nou byvoorbeeld die eerste versie van vandag se Skrifgedeelte: “Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek…
26 March, 2026
2 Korintiërs 6:1-13 VIDEO | SPOTIFY Ek is altyd so bang dat ek dalk iets skryf in my dagstukkies wat iemand gaan aanstoot gee. En kort-kort kry ek dit nogtans reg om op iemand se tone te trap, en dan…
25 March, 2026
2 Korintiërs 5:11-21 VIDEO | LUISTER | SPOTIFY Versoening het ‘n baie groot woord geword. Ons het dit beleef in ons eie mooi Suid-Afrika in 1994 tydens die groot verkiesing. Mense was kwaad vir mekaar, maar terselfdertyd was hulle bang…
24 March, 2026
2 Korintiërs 4:16-5:10 VIDEO | LUISTER | SPOTIFY Van ‘n relatief jong ouderdom af het sy reeds die tekens begin sien van rumatiek in haar liggaam, ‘n dierbare vriendin van ons. Sy het aktief tennis gespeel, maar gaandeweg het dit…
23 March, 2026
2 Korintiërs 4:7-15 VIDEO | LUISTER Ons is soos kleipotte, sê Paulus, baie broos en breekbare kleipotte. Maar binne-in hierdie verganklike kleipotte van ons, is ‘n wonderlike skat versteek. Wat presies bedoel hy hiermee? Gelowiges is nie super-mense nie, ons…
20 March, 2026
2 Korintiërs 4:1-6 VIDEO | LUISTER Paulus kan verséker ‘n rolmodel wees vir enige persoon wat die Evangelie met ander mense wil deel. Hy vertel hier aan die gemeente in Korinte so ‘n ietsie oor sy bediening en dié van…
19 March, 2026
2 Korintiërs 3:7-18 VIDEO | LUISTER Het jy al gewonder oor die Ou en Nuwe Bedelings? Daar is dikwels baie verwarring oor hierdie konsepte, en baie gelowiges is onder die indruk dat die nuwe bedeling eers eendag sal kom met…
18 March, 2026
2 Korintiërs 3:1-6 VIDEO | LUISTER Die arme Paulus het ‘n verbete stryd gevoer, nie teen heidene nie, maar teen sy eie volksgenote. In die eerste plek was daar natuurlik die Jode wat steeds aan die Joodse geloof vasgehou het…
17 March, 2026
2 Korintiërs 3:1-3 VIDEO | LUISTER Gister se Skrifgedeelte wil jou amper die indruk gee dat Paulus besig is om sy eie stert te prys. Hy skryf byvoorbeeld: “Ons is nie soos ander wat geld maak uit die Woord van…