4 January, 2019
Filippense 1:3-6 Wat ‘n pragtige ding om vir enigiemand te sê: “Ek sê elke keer vir die Here dankie as ek aan jou dink!” Wow! En dit is presies wat Paulus vir die gemeente in Filippi sê! As iemand dit…
4 January, 2019
Filippense 1:3-6 Wat ‘n pragtige ding om vir enigiemand te sê: “Ek sê elke keer vir die Here dankie as ek aan jou dink!” Wow! En dit is presies wat Paulus vir die gemeente in Filippi sê! As iemand dit…
3 January, 2019
Filippense 1:1-2 Op die oog af is daar niks snaaks aan die aanhef van Paulus se brief aan die gemeente in Filippi nie. Maar as jy eers ‘n bietjie dieper begin delf, dan is daar baie interessante nuanses wat jou…
2 January, 2019
Filippense Inleiding Wat maak jou waarlik gelukkig? Wat maak dat jou hart bokspring van blydskap? Wanneer daardie eerste welkome reëndruppels neerplons op die dorre aarde na 'n uitmergelende droogte, dan is dit nie net die boer wat dans in die…
31 December, 2018
Psalm 98 Die engeltjie wat vir 2000 jaar nie gesing het nie Ek lees ‘n pragtige storietjie geskryf deur PJ Cillié oor twee dogtertjies wat gaan vakansie hou het op Willie se Baai. Terwyl die tweetjies op die strand speel…
24 December, 2018
Lukas 1:26-80 More is dit Kersdag, die dag waarop ons die geboorte van Jesus vier. Hierdie is die laaste oordenking vir die jaar, ons hervat weer DV. op Woensdag 2 Januarie. Ek wil van die geleentheid gebruik maak om jou…
21 December, 2018
Lukas 2:8-20 Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig uitgebasuin word! Dit…
20 December, 2018
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, dan gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd, moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp…
19 December, 2018
Lukas 2:1-7 Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want dit is só…