4 September, 2025
Daniël 10:10-17 VIDEO | LUISTER Die gordyn word vir ons vanoggend so op ‘n skrefie oopgetrek sodat ons kan loer na wat aangaan in die geesteswêreld. Ons dink dat dit slegs hier op vleeslike vlak is waar al die oorloë…
3 September, 2025
Daniël 10:4-10 VIDEO | LUISTER Die somer was aan die kom, en dit het beteken dat dit tyd geword het vir die Persiese koninklikes om hulle jaarlikse verskuiwing te doen. Van Babilon af trek hulle nou die vierhonderd kilometer na…
2 September, 2025
Daniël 10:1-3 VIDEO | LUISTER Dit was die 24ste Maart 536 vC. Die tagtigjarige ou profeet Daniël tuur oor die Tigrisrivier. Sy hart is seer, want eintlik wou hy ook saam met sy volk na Juda teruggegaan het, maar sy…
1 September, 2025
Daniël 9:20-27 VIDEO | LUISTER Terwyl Daniël nog besig is om te bid, kom die engel Gabriël daar aangevlieg (volgens die 1983 vertaling) - sommer so half amper in die verbygaan word dit genoem. Ek sou net daar omgekap het…
29 August, 2025
Daniël 9:15-19 VIDEO | LUISTER Verkeer die kerk in ‘n Krisis? In gemeentes regoor die land sien ons hoedat kerke besig is om leeg te loop - al hoe minder mense het die behoefte om ‘n erediens by te woon…
28 August, 2025
Daniël 9:4-14 VIDEO | LUISTER Plagiaat! Plagiaat! So wil party Bybelkritici skree oor Daniël se gebed. Maar kom ons begin héél voor: Wanneer Daniël Jeremia se profesieë lees, dan kom hy baie diep onder die besef dat sy volk gesondig…
27 August, 2025
Daniël 9:1-3 VIDEO | LUISTER Daar is ‘n nou verband tussen hoofstuk 8 en 9 van Daniël. In beide boeke tree die engel Gabriël op. Maar hierdie was nie die laaste boodskap wat Gabriël moes aflewer nie: ‘n paar honderd…
26 August, 2025
Daniël 8:18-27 VIDEO | LUISTER Die arme Daniël het hom boeglam geskrik (letterlik en figuurlik!) toe die engel Gabriël met hom begin praat. Nadat die arme man tot sy sinne gekom het, begin Gabriël vir hom die visioen uitlê. Die…
25 August, 2025
Daniël 8:15-18 VIDEO | LUISTER My Oupagrootjie het ons eenmaal die verhaal vertel van ‘n baie vroom, Godvresende familielid wat tweekeer deur ‘n engel besoek is. Die eerste keer het die engel vir hom kom sê dat hy op ‘n…