14 August, 2026
1 Samuel 1:19-28 Nege lang, maar opgewonde maande het verbygegaan nadat Hanna besef het dat sy swanger was. Almal in Rama het geweet dat die onmoontlike besig was om met haar te gebeur, en natuurlik het Hanna gestraal! Toe die…
13 August, 2026
1 Samuel 1 Die volledige reeks oor Habakuk is nou beskikbaar. Klik op die prentjie hier bo om dit af te laai. Ons almal ken die boeke 1 en 2 Samuel. Dit handel oor die eerste twee konings van Israel…
12 August, 2026
Habakuk 3:16-19 Habakuk was bang, bitter bang! Hy het gesidder toe die Here die dag hierdie verskriklike aankondiging maak van die Galdeërs se inval. In sy geestesoog sien hy die skrikwekkende, bloeddorstige magte van die Galdeërs wat soos ‘n tsoenami-golf…
11 August, 2026
Habakuk 3:8-15 Almal ken die Krokodilrivier maar as nie veel meer as ‘n ou stroompie nie, veral in die winter. Plek-plek loop hy dan skaars vyf of tien meter wyd. Rustige rivier is hy, as hy lui-lui tussen die riete…
7 August, 2026
Habakuk 3:3-7 Om hierdie dagstukkie met foto's van die staptog te sien - klik HIER Dit is Desember 1967. Ek is baie opgewonde, want vir die eerste keer in my lewe durf ek die Drakensberge aan. Durban se KJV jongmense…
6 August, 2026
Habakuk 3:1-2 Jare gelede, voordat die finansiële krisis die mat onder ons uitgeruk het, het ons 'n boshuisie gehad in die wonderlike vakansiedorp, Marloth Park. By een geleentheid het die Laeveld gebuk gegaan onder ‘n knellende droogte. Lentetyd kon ek…
5 August, 2026
Habakuk 2:9-20 Alles lyk so bitter onregverdig! Die goddelose baljaar in die skatte wat hy vir hom bymekaar gemaak het. Hy het sy rykdom gekry deur op ander mense te trap! Hy het skatryk geword omdat hy niks vir enige…
4 August, 2026
Habakuk 2:4-8 Net waar Habakuk ookal kyk uit sy uitkyktoring, sien hy moeilikheid. Hier onder hom leef die volk in sonde en op die horison sien hy die goddelose Galdeërs wat genadeloos nader kom. Watter troosboodskap kan hy neerskryf te…
3 August, 2026
Habakuk 2:1-4 ‘n Paar jaar gelede het ek deur ‘n baie groot krisis in my lewe gegaan. Alles wat kon verkeerd gaan hét verkeerd geloop. Eers was dit my gesondheid wat ‘n groot slaggat tref: die diagnose was kanker. Allerhande…