Dagstukkies



9 September, 2019
2 Korintiërs 3:1-6 Die arme Paulus het ‘n verbete stryd gevoer, nie teen heidene nie, maar teen sy eie volksgenote. In die eerste plek was daar natuurlik die Jode wat steeds aan die Joodse geloof vasgehou het. Hierdie mense het…

6 September, 2019
2 Korintiërs 3:1-3 Gister se Skrifgedeelte wil jou amper die indruk gee dat Paulus besig is om sy eie stert te prys. Hy skryf byvoorbeeld: “Ons is nie soos ander wat geld maak uit die Woord van God nie,” en…

5 September, 2019
2 Korintiërs 2:5-17 Die geur van wierook is vasgevang in my geheue vir altyd. ‘n Onthou-geur wat my gedagtes terugneem na ‘n besoek aan Durban se Oosterse Mark in my kinderdae. So ‘n Oosterse mark is ‘n wonderwêreld van speserye…

4 September, 2019
2 Korintiërs 1:12-2:4 As gemeentelede maak ons onsself dikwels baie skuldig aan onnodige kritiek, sonder dat ons die ware agtergrond besef. Omdat ek self nie ‘n predikant is nie, dink ek dat ek hierdie onderwerp beslis maar mag aanroer. Die…

3 September, 2019
2 Korintiërs 1:3-11 Die sentrale tema van Paulus se brief kan dalk wees: God is getrou en Hy gee ons moed, selfs wanneer ons ly of in die moeilikheid is. Hierdie gedagte kom helder en duidelik na vore in die…

2 September, 2019
2 Korintiërs 1:1,2 Dis November 1973. Onder my blaaie slaan die koue, klipperige grond van Potchefstroom swaar deur my slaapsak. Die grond is bitter hard en ongemaklik, as ek my op my elmboog stut. Maar vanaand dink ek nie eers…

30 August, 2019
Inleiding tot 2 Korintiërs Die vraag wat baie teoloë mekaar vra, is hoeveel briewe Paulus aan die gemeente in Korinte geskryf het? Die antwoord is eintlik heel eenvoudig: Ons weet nie! Wat ons wél weet, is dat daar beslis meer…

29 August, 2019
1 Korintiërs 16:13-24 Soos ons oor die afgelope twee maande agtergekom het, het Paulus hierdie brief aan ‘n gemeente geskryf wat hom nagmerries gegee het. Alles wat kon verkeerd loop in die gemeente, hét verkeerd geloop! Daar was tweespalt, dwaalleringe…

28 August, 2019
1 Korintiërs 16:1-12 Jerusalem was in groot nood: die gelowiges het in armoede verval. Paulus sê nie pertinent wat gebeur het nie, ons kan maar net raai. Dalk was die verwagting op Jesus se wederkoms so groot, dat mense bloot…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026