11 March, 2022
Johannes 7:1-9 VIDEO * OUDIO Die Huttefees was op hande. Hierdie fees het plaasgevind van die 15de tot 22ste van die 7de maand, Tisjri van die Joodse Godsdienstige kalender. Dit was ‘n vrolike fees waartydens niemand gewerk het nie. Almal…
10 March, 2022
Johannes 6:60-71 VIDEO * OUDIO Jesus se woorde het Sy volgelinge geskok tot in hulle fondamente. Dit was heerlik om agter Jesus aan te loop. Die blote gedagte dat Hy dalk die Messias kon wees, het mense opgewonde gemaak. Hy…
9 March, 2022
Johannes 6:41-59 Aanhalings word uit die 2020 vertaling gedoen VIDEO OUDIO Ons het gesien dat mense verwonderd was oor Jesus. Was Hy dalk die langverwagte Messias? Hulle wou hom selfs kroon as Koning - weliswaar ongelukkig oor die verkeerde redes…
8 March, 2022
Johannes 6:22-40 VIDEO OUDIO Dit was ‘n asemrowende wonderwerk! Die mense van Betsaida-Julius was aangegryp deur dít wat Jesus daar teen die heuwel gedoen het. Voor hulle oë het die handvol vissies en broodjies al meer en meer geword totdat…
7 March, 2022
Johannes 6:16-21 VIDEO OUDIO Baie jare gelede gaan ons op ’n hengel-ekspedisie in Mosambiek, in die Limpopo Mond. Ek was maar skaars tien jaar oud. Alles was maar baie primitief. Ons kon met ons Landrover ry oor ‘n rowwe tweespoorpaadjie…
4 March, 2022
Johannes 6:1-15 VIDEO OUDIO Jesus en sy dissipels was langs die see van Galilea, by Betsaida-Julius. ‘n Groot skare mense het nuuskierig agter hulle aangedrentel en gehoop dat Jesus weer die een of ander groot wonderwerk sou doen. Die nuus…
3 March, 2022
Johannes 5:30-47 VIDEO OUDIO Daar is tans in Suid-Afrika etlike groot hofsake aan die gang waarby reuse in die samelewing betrokke is. Telkens moet ons lag (of dalk eerder huil) as ons hoor hoe die ou grotes lieg en kleitrap…
2 March, 2022
Johannes 5:18-29 VIDEO OUDIO In Ds Danie Haasbroek se boek oor Jesus in die Ou Testament, maak hy ‘n terloopse opmerking, dat daar gedurende die Israeliete se uittog uit Egipte sowat drie miljoen mense moes gewees het. Toe begin ek…
1 March, 2022
Johannes 5:1-17 VIDEO OUDIO Nadat Jesus ‘n tydlank in Galilea gewerk het, pak hulle weer die langpad na Jerusalem aan om ‘n fees by te woon. Ons weet van minstens drie geleenthede waar Jesus die Paasfees in Jerusalem bygewoon het…