13 May, 2024
Handelinge 2:1-13 VIDEO | OUDIO Dit is Sondag en al die Christene van Jerusalem is bymekaar. Hoe weet ek dan dat dit Sondag was? Dit staan nêrens in die Bybel nie? Sien, dit was Pinksterdag, ‘n baie belangrike Joodse feesdag…
10 May, 2024
Handelinge 1:9-26 VIDEO | OUDIO Het Jesus fisies na die hemel opgevaar? Is dit nie ook maar ‘n versinsel van Sy volgelinge se gedagtes, soos 'n paar moderne "Skrifgeleerdes" wil beweer nie? Lukas beskryf die hele gebeurtenis hier baie grafies…
9 May, 2024
Handelinge 1:1-8 VIDEO | OUDIO Ek kry eendag die uitnodiging om by 'n toneelgeselskap aan te sluit wat die musiekblyspel: “Pirates of Penzance” sou opvoer in die Playhouse Teater in Durban. Ek was sommer dadelik in die wolke want die…
8 May, 2024
Matteus 28:16-20 VIDEO | OUDIO More vier ons een van die “afgeskeepte” gebeurtenisse op ons liturgiese jaar, hemelvaart. Dit was altyd ‘n openbare vakansiedag maar die regering het dit as “minder belangrik” beskou en gekanselleer. Tóg is dit ‘n baie…
7 May, 2024
Johannes 21:15-25 VIDEO * OUDIO Ons het gister gesels oor die groot visvangs. Ds. Gert Vorster gee my hierdie interessante inligting oor die 153 visse wat hulle uitgesleep het: Konvergensie in wiskunde is om ‘n sekere reeks getalle in volgorde…
6 May, 2024
Johannes 21:1-14 VIDEO * OUDIO Vir drie jaar lank het die twaalftal uitgesoekte manne hulle werk gelos en die Meester gevolg. Hulle het dag vir dag aan Sy voete gesit en geleer van die Koninkryk van God. Hy het hulle…
3 May, 2024
Lukas 24:36-49 VIDEO | OUDIO Kleopas en sy maat het die stukkie pad tussen Emmaus en Jerusalem sekerlik in ‘n rekordtyd afgelê, want die nuus wat hulle aan die ander gelowiges moes oordra, kon nie wag nie! Almal móés dadelik…
2 May, 2024
Lukas 24:13-35 VIDEO | OUDIO Twee droewige dissipels is op pad. Dit is Sondagmiddag en hulle harte is baie swaar waar hulle loop en gesels oor die verskriklike en uiters onverstaanbare dinge wat die afgelope paar dae gebeur het. Eers…
30 April, 2024
Johannes 20:1-18 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit ‘n nagmerrie-nag beleef en elke pikdonker oomblik omgewens? Dat die oggend asseblieftog net moet aanbreek! Ja, ek het al verskeie sulkes beleef. Maar daar was een in besonder wat my nou…