Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

28 March, 2024
2 Timoteus 2:1-7 VIDEO | OUDIO Ek was maar skaars sewentien jaar oud, pas matriek geskryf en reg vir die wye wêreld. Daar was net een ou dingetjie wat in my pad gestaan het: my verpligte nege maande diensplig in…

27 March, 2024
2 Timoteus 1:15-18 VIDEO | OUDIO “Almal het my in die steek gelaat,” sug Paulus, “almal in die provinsie Asië.” Skokkende woorde! In die Romeinebrief skryf Paulus dankbaar dat sy werk in Asië afgehandel is. Dit is ‘n reuse gebied…

26 March, 2024
2 Timoteus 1:6-14 VIDEO | OUDIO Dit is êrens in die vroeë oggendure, hoe laat presies weet ek nie en ek gee ook nie eers om nie. Die Rooibosvuurtjie maak klein blou vlammetjies en die kooltjies gloei vertroostend. Iewers steun…

25 March, 2024
2 Timoteus 1:3-5 VIDEO | OUDIO Ouma het my dikwels vertel van haar kinderdae en veral die bitterheid wat sy beleef het tydens die Anglo Boere oorlog, al die swaarkry en die armoede wat sy gesien en beleef het. Sy…

22 March, 2024
2 Timoteus 1:1,2 VIDEO | OUDIO As iemand vandag vir my sou vra waarom ek die moeite doen om elke dag die dagstukkies te skryf, dan sit dit my aan die dink: Is dit omdat ek 'n pligsbesef het of…

20 March, 2024
2 Timoteus Inleiding VIDEO | OUDIO Ons begin vanoggend met Paulus se tweede brief aan Timoteus. Net eers 'n stukkie agtergrond oor hierdie brief. Paulus was na jarelange gevangenskap in Rome vrygelaat uit die tronk, so wil oorlewering dit hê.…

19 March, 2024
1 Timoteus 6:17-21 VIDEO | OUDIO In die vorige dagstukkie het ons geraak aan die punt van gierigheid en rykdom en dan in teenstelling hiermee, Bybelse tevredenheid. Die vraag is, of ‘n Christen-gelowige dan nie ook ryk kan wees nie?…

18 March, 2024
1 Timoteus 6:3-16 VIDEO | OUDIO Wat is die primêre motief agter jou betrokkenheid in die gemeente? Dis nou ‘n baie snaakse vraag om te vra! Maar dis geensins so voor-die-hand-liggend nie. Daar is bewerings dat Godsdiens een van die…

15 March, 2024
1 Timoteus 6:1,2 VIDEO | OUDIO Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van Riebeeck voet aan wal gesit! Sedertdien het hy…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Hy Leef!
30 April, 2024
Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024