7 March, 2022
Johannes 6:16-21 VIDEO OUDIO Baie jare gelede gaan ons op ’n hengel-ekspedisie in Mosambiek, in die Limpopo Mond. Ek was maar skaars tien jaar oud. Alles was maar baie primitief. Ons kon met ons Landrover ry oor ‘n rowwe tweespoorpaadjie…
4 March, 2022
Johannes 6:1-15 VIDEO OUDIO Jesus en sy dissipels was langs die see van Galilea, by Betsaida-Julius. ‘n Groot skare mense het nuuskierig agter hulle aangedrentel en gehoop dat Jesus weer die een of ander groot wonderwerk sou doen. Die nuus…
3 March, 2022
Johannes 5:30-47 VIDEO OUDIO Daar is tans in Suid-Afrika etlike groot hofsake aan die gang waarby reuse in die samelewing betrokke is. Telkens moet ons lag (of dalk eerder huil) as ons hoor hoe die ou grotes lieg en kleitrap…
2 March, 2022
Johannes 5:18-29 VIDEO OUDIO In Ds Danie Haasbroek se boek oor Jesus in die Ou Testament, maak hy ‘n terloopse opmerking, dat daar gedurende die Israeliete se uittog uit Egipte sowat drie miljoen mense moes gewees het. Toe begin ek…
1 March, 2022
Johannes 5:1-17 VIDEO OUDIO Nadat Jesus ‘n tydlank in Galilea gewerk het, pak hulle weer die langpad na Jerusalem aan om ‘n fees by te woon. Ons weet van minstens drie geleenthede waar Jesus die Paasfees in Jerusalem bygewoon het…
28 February, 2022
Johannes 4:43-54 VIDEO OUDIO “‘n Profeet word nie in sy eie land geëer nie,” maak Jesus die stelling vir Sy dissipels op pad na sy tuisland, Galilea, na ‘n uiters suksesvolle bediening onder die Samaritane. Wanneer ons die volgende paar…
25 February, 2022
Johannes 4:27-42 VIDEO OUDIO Die dissipels het terugekeer van die dorp af, waar hulle gaan kos koop het. Dit was maar half ‘n ongemaklike situasie, want hier moes hulle kos koop by Samaritane! Hulle ongemak het egter verder verdiep toe…
24 February, 2022
Johannes 4:19-30 VIDEO OUDIO Jesus het ‘n groot risiko geneem om ‘n gesprek te voer met die vrou by die put. In die eerste plek was dit ongehoord dat Hy met ‘n Samaritaan en boonop nog ‘n vrou ‘n gesprek…
23 February, 2022
Johannes 4:1-18 VIDEO OUDIO Ek sien eendag ‘n beriggie in die koerant, dat Liz Taylor op trou gestaan het. “Wonderlike nuus!” sou jy dalk kon sê. Nee, stokou nuus! Dit was toe al die negende keer! Sy was toe al…