Dagstukkies



4 June, 2019
Hebreërs 6:4-12 Soos jy seker al agtergekom het, is ek baie lief vir die Laeveld. Wat is dit in daardie wêreld wat my so bekoor? Dit kan beslis nie die klimaat wees nie, want dit raak onhoudbaar warm, en as…

3 June, 2019
Hebreërs 5:11-6:3 Ons kleinkind is twaalf jaar oud, en natuurlik die skatlikste meisietjie in die hele wêreld! Met groot belangstelling let ek op hoe sy oor die afgelope twaalf jaar ontwikkel het: daardie eerste keer dat ek vir klein Zoë…

31 May, 2019
Hebreërs 4:14-5:10 Gister het ons gepraat van die donker kant in my lewe, die ID, “nagvark.” Nie één van ons wil só wees nie! Ek wil bitter graag daardie donker “ek” wegwens! Maar hoe? Ek kan die probleem op verskillende…

30 May, 2019
Hebreërs 4:12-13 Diere is in ‘n sekere opsig so ontstellend voorspelbaar. As jy deur die wildtuin ry, sal jy dadelik weet, sonder om eers te kyk, wat die rooibokke doen. Hulle loop en wei, en paartyd brul die ramme soos…

29 May, 2019
Hebreërs 4:1-11 Ek is moeg! Ek het dringend rus nodig! Waar ek hier sit en die dagstukkie skryf, het ek ‘n dowwe hoofpyn en dit sou so lekker wees om net vir ‘n rukkie te gaan lê en slaap. Maar…

28 May, 2019
Hebreërs 3:7-19 Ons lees vanoggend weer die Skriflesing wat ons gister behandel het, en kyk dan uit ‘n ander hoek daarna. Hoe lank moes dit die Israeliete geneem het om van Egipte tot in die beloofde land te stap? Jerusalem…

27 May, 2019
Hebreërs 3:7-19 As die Dominee die kansel bestyg, voel ek sommer aan my beendere dat hier vanoggend ’n swael-en-vuur preek gaan kom. En ek is ook nie verkeerd nie. Hierdie besoekende leraar is hewig omgekrap, en baie gou sien ek…

24 May, 2019
Hebreërs 3:1-6 Dawid was nog altyd vir die Jode die grootste koning in die geskiedenis. Dit is met groot ontsag wat daar van koning Dawid gepraat word. Maar daar was iemand anders uit die Joodse geskiedenis wat nog veel groter…

23 May, 2019
Hebreërs 2:5-18 Oopmond sit ek en luister, plat op die grond, en ek drink elke woord in van die drie ou manne wat so heerlik sit en gesels oor die “ou dae”. Oupa is daar, en Ouma se twee broers…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026