Dagstukkies



27 April, 2021
Rut 2:1-4 Video Audio Naomi en haar skoondogter Rut het die langpad aangedurf terug na Judea. Wanneer hulle nog ver aankom, wys een van die vrouens in haar rigting: “Is dit nie Naomi wat daar aangestap kom nie?” “Dis onmiskenbaar…

26 April, 2021
Rut 1:5-19 Video Audio Droefheid het deel geword van Naomi se lewe. Met groot droefheid moes sy haar vaderland, Juda verruil vir die heidense Moab. Toe sterf die anker in die lewe, haar man Elimelek, en kort daarna haar seun…

23 April, 2021
Rut 1:1-5 Video Audio Een aand kom die twee seuns baie opgewonde by Naomi aan. “Ma, ek het groot nuus! Ek het die meisie van my drome ontmoet! Haar naam is Orpa, en ek wil haar as my vrou vat…

22 April, 2021
Rut 1:1-5 Video Audio Ons volgende verhaal gaan oor drie vroue. Die eerste was oud en moedeloos, die tweede het omgedraai en die derde het vasgebyt en die onbekende aangedurf. Eerste aan die beurt is Naomi. Haar verhaal begin met…

21 April, 2021
Rigters 4:15-5:31 Video Audio Sisera is vir die eerste keer in sy lewe doodsbenoud. Sy strydwa het vir hom te stadig geword. Nee, dit is nie die Israeliete waarvoor hy vlug nie - dit voel vir hom asof hy van…

20 April, 2021
Rigters 4:14-17 Video Audio Sisera staan selfversekerd, selfvoldaan op sy strydwa. Sy perd trippel opgewonde rond, honger vir aksie. Agter Sisera staan negehonderd strydwaens, die manskappe geharnas van kop tot tone en bewapen tot die tande toe - ‘n vreesaanjaende…

19 April, 2021
Rigters 4:1-14 Video Audio Simson was nie die enigste Rigter in die tyd voor die konings nie - daar was ‘n hele klomp van hulle. Hulle hoofdoel was om leiding te gee aan die verskillende stamme, wat op daardie stadium…

16 April, 2021
Josua 2:1-24 Video Audio 500 Jaar gaan verby voor ons die volgende vrou ontmoet. In die kamp van Israel is alles in rep en roer: “Ons trek!” is die woord op almal se lippe. Die Jordaanrivier wink vir hulle om…

15 April, 2021
Genesis 29:31 - 30:24 Video Audio Ragel het uiteindelik Jakob se vrou geword, maar teen wát ‘n prys! Jakob se bedrog teenoor sy broer en sy pa het ernstige gevolge gehad. Dit het die gesin uitmekaar geskeur. Dit het veroorsaak…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026