3 September, 2019
2 Korintiërs 1:3-11 Die sentrale tema van Paulus se brief kan dalk wees: God is getrou en Hy gee ons moed, selfs wanneer ons ly of in die moeilikheid is. Hierdie gedagte kom helder en duidelik na vore in die…
2 September, 2019
2 Korintiërs 1:1,2 Dis November 1973. Onder my blaaie slaan die koue, klipperige grond van Potchefstroom swaar deur my slaapsak. Die grond is bitter hard en ongemaklik, as ek my op my elmboog stut. Maar vanaand dink ek nie eers…
30 August, 2019
Inleiding tot 2 Korintiërs Die vraag wat baie teoloë mekaar vra, is hoeveel briewe Paulus aan die gemeente in Korinte geskryf het? Die antwoord is eintlik heel eenvoudig: Ons weet nie! Wat ons wél weet, is dat daar beslis meer…
29 August, 2019
1 Korintiërs 16:13-24 Soos ons oor die afgelope twee maande agtergekom het, het Paulus hierdie brief aan ‘n gemeente geskryf wat hom nagmerries gegee het. Alles wat kon verkeerd loop in die gemeente, hét verkeerd geloop! Daar was tweespalt, dwaalleringe…
28 August, 2019
1 Korintiërs 16:1-12 Jerusalem was in groot nood: die gelowiges het in armoede verval. Paulus sê nie pertinent wat gebeur het nie, ons kan maar net raai. Dalk was die verwagting op Jesus se wederkoms so groot, dat mense bloot…
27 August, 2019
1 Korintiërs 15:35-58 Gister het ek geskryf oor die sonneblomland. Maar ek wil hê dat ons weer ’n slag teruggaan daarheen. Ek wil jou graag iets opwindend wys! Kyk ’n slaggie mooi na een van hierdie sonneblomsaadjies. Wat sien jy…
26 August, 2019
1 Korintiërs 15:12-34 Ek lees 'n paar jaar gelede ‘n beriggie in 'n koerant wat my nekhare laat regop staan het: In ‘n gevestigde Gereformeerde kerk in Nederland preek ‘n geordende leraar dat daar geen God is nie! God is…
23 August, 2019
1 Korintiërs 15:1-11 In 1 Korintiërs 15 verduidelik Paulus dat die Christelike geloof beslis nie ‘n misteriekultus is nie. Waarom sou hy so klem lê daarop? Die antwoord lê opgesluit in die tempel van Demeter waar jong meisies sekere rituele…
22 August, 2019
1 Korintiërs 14:26-40 In 1956 gaan hou Nelle vakansie in Amanzimtoti. Een van die móét-sien plekke is natuurlik die Oosterse mark in Durban. Ek was so agt jaar oud, en hierdie uitstappie was natuurlik vir my gróót opwinding. Die baie…