19 September, 2024
Handelinge 1:9-26 VIDEO | OUDIO Het Jesus fisies na die hemel opgevaar? Is dit nie ook maar ‘n versinsel van Sy volgelinge se gedagtes, soos 'n paar moderne "Skrifgeleerdes" wil beweer nie? Lukas beskryf die hele gebeurtenis hier baie grafies…
18 September, 2024
Handelinge 1:1-8 VIDEO | OUDIO Ek kry eenmaal die uitnodiging om by 'n toneelgeselskap aan te sluit wat die musiekblyspel: “Pirates of Penzance” sou opvoer in die Playhouse Teater in Durban. Ek was sommer dadelik in die wolke want die…
17 September, 2024
Inleiding oor die boek Handelinge VIDEO | OUDIO Dis Saterdag iewers in 1960 en ek en my maat Fanie sit koppe bymekaar: “Wat doen ons vandag?” Dis 'n moeilike vraag vir ’n twaalfjarige seun want daar is so baie dinge…
16 September, 2024
Jona 4:1-11 VIDEO | OUDIO Jona is baie bitter. Hy is kwaad vir God. Hy is kwaad vir die Nineviete. Hy is kwaad vir homself. Hy sal maar op die koppie sit en wag! God se oordeel móét net eenvoudig…
13 September, 2024
Jona 3:5-10 VIDEO | OUDIO Vir ‘n volle dag lank het Jona Nineve se strate stofgetrap en gepreek dat die biesies bewe. Daardie nag slaap hy soos ‘n klip en voor die mossies nog begin hoes op die stowwerige vlakte…
12 September, 2024
Jona 3:1-4 VIDEO | OUDIO Dit was 'n bitter lang nag. Jona het byna nie 'n oog toegemaak nie. Heelnag lank het hy lê en rondrol en hom morsdood bekommer oor sy preek van die volgende oggend. 'n Klip het…
11 September, 2024
Jona 3:1-4 VIDEO | OUDIO Dit is ‘n baie, baie lang vermoeiende reis na Nineve. Ure word dae en dae word weke en uiteindelik 'n volle maand deur die woesteny. 'n Maand waarin hy alleen saam met die Here is…
10 September, 2024
Jona 3:1-4 VIDEO | OUDIO Het jy al 'n tweede kans in die lewe gekry nadat jy lelik verbrou het? Natúúrlik! Ek het al verskeie gekry! En Jona? Wanneer Jona op die strand uitspoel, is hy 'n baie dankbare mens…
9 September, 2024
Jona 2:1-10 VIDEO | OUDIO “Dis die einde!” dink Jona wanhopig terwyl die matrose hom in die geweld van die woeste golwe inslinger, “maar ten minste is ek nou verlos van daardie verskriklike opdrag van God!” Met ‘n skok wat…