16 January, 2019
Filippense 2:5-11 Hoeveel maal in jou lewe het jy al gehoor of gelees van Jesus se versoening? “Dit is al ou nuus,” mag jy dalk maklik sê. “Ek het dit al baie honderde kere gehoor!” Ja, dit mag dalk “ou…
15 January, 2019
Filippense 2:1-4 Eensgesindheid is een van die héél belangrikste woordjies in ‘n gelowige se woordeskat. Daarsonder sal dit bitter moeilik wees vir ‘n gemeente om te bestaan. Die geskiedenis het dit al oor en oor bewys, en die voorbeelde van…
14 January, 2019
Filippense 1:27-30 Dit is Oktober 2009. Ek kan nie onthou watter jare laas ek die Kruger Wildtuin so droog gesien het nie. In die Krokodilbrug omgewing is daar nie ‘n sprietjie gras nie, slegs kaal rooi grond. Baie van die…
11 January, 2019
Filippense 1:18-26 Die afgelope jaar moes ons keer op keer afskeid neem van dierbare vriende wat almal diep spore in die samelewing en ook in my eie lewe getrap het. Om so ‘n persoon uit jou lewe te verloor is…
10 January, 2019
Filippense 1:15-18 Dit was baie jare gelede – ek was nog maar 'n jong kêrel, en ek het vir 'n paar maande in Durban se middestad gewerk. Elke etenstyd het ek deur die stad gaan stap en my verwonder aan…
9 January, 2019
Filippense 1:12-14 Verwonderd sê ons dikwels: “Dis ook maar goed dat dinge só uitgewerk het, né?” Of: “Weet jy, dis nou sóóó toevallig dat ek net op die regte oomblik op die regte plek was!” Dalk kan ons kerm dat…
8 January, 2019
Filippense 1: 9-12 Die Bos was daardie jaar bitter droog. Dit was September 2009, en die lentereëns het weggebly. Die diere kry bitter swaar, daar is niks kos in die veld nie. Heeldag lank kom bedel die diere vir kos…
7 January, 2019
Filippense 1:3-8 Verlange is ‘n wonderlike ding! Dit gee jou ‘n onbeskryflike gevoel van gebondenheid aan iemand wat dalk baie ver van jou af is. In jou gedagtes bring dit daardie persoon tot hier rég by jou, teen jou bors…
6 January, 2019
Johannes 2:1-11 Die nuwe Rabbi, Jesus, en Sy handjievol eerste dissipels kry ‘n uitnodiging na ‘n bruilof. Nou weet ons dat bruilofte in Israel ‘n lang uitgerekte affêre was wat dikwels ‘n week lank kon duur. Ek wil amper vir…