Dagstukkies



21 February, 2020
Lukas 9:44-50 Sondagoggend gaan staan die dominee voor die gemeente. Skielik, uit die bloute kondig hy aan: “Liewe gemeente, ek wil julle net inlig dat ek binnekort nie meer met julle gaan wees nie.” Daar sak so ‘n gegons oor…

20 February, 2020
Markus 9:14-29 Petrus huppel die berg af. Hy kan steeds nie glo dat hy deel kon wees van hierdie wonderlike ondervinding op die berg nie. Hy het waarlik die hemel geopend gesien. En dan was daar Elia en Moses! Hy…

19 February, 2020
Markus 9:2-8 Dit was nie ‘n baie goeie week vir Petrus nie. Jesus se woorde maal gedurig deur sy kop: “Moenie in my pad staan nie, Satan!” “Waarom sê ek tog al die verkeerde dinge op die verkeerde plek?” snik…

18 February, 2020
Markus 8:34-9:1 Skok is duidelik te lees op die gesigte van die twaalf. Jesus het so pas vir hulle vertel van hoe Hy sou moes ly, en dat Hy totaal verwerp sou word en dat Hy selfs doodgemaak sou word…

17 February, 2020
Lukas 9:18-22 Wie is Jesus? Lukas laat hierdie vraag weergalm oor die berge en heuwels en valleie van die woestyn. Eers was dit Johannes die Doper wat half huiwerig die vraag gevra het voordat hy deur Herodus onthoof is. Toe…

14 February, 2020
Johannes 6:1-15 Jesus en sy dissipels het langs die see van Galilea in die omgewing van Betsaida-Julius gestap. ‘n Klomp mense het hulle gevolg, nuuskierig om te sien of Jesus weer groot wondertekens sou doen. Die woord het vinnig versprei…

13 February, 2020
Markus 6:7-13 Vroeg een oggend roep Jesus die twaalf manne bymekaar: “Die tyd het aangebreek dat julle nou die dinge wat Ek julle geleer het prakties gaan toepas.” Die manne is opgewonde, maar terselfdertyd ook bang. “Ons het dan nog…

12 February, 2020
Lukas 8:40-56 Skaars is Jesus en die manne saam met Hom terug van Gadara af, of ‘n groot skare mense drom alweer om Hom saam. Lukas vertel dat die mense Jesus verwelkom het, en dat hulle vir Hom gewag het…

11 February, 2020
Lukas 8:26-39 Jesus en die twaalf het in Kapernaum, op die noordelike oewer van die meer van Galilea in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar. Dit was waarskynlik nadat hulle verby Tiberias en…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026