Dagstukkies



3 November, 2017
Genesis 11 Die oergeskiedenis eindig nie met Noag nie. Ons kan hierdie geskiedenis nie afsluit voordat ons ook eers besin het oor die Toring van Babel nie. Die groot vloed het gekom om alles uit te wis. Maar uit Sy…

2 November, 2017
Genesis 9 en 10 Die groot vloed is verby. God het as’t ware die aarde herskep en ‘n splinternuwe begin gemaak. Noag en sy gesin was die enigste mense wat oorgebly het op die aarde. Hulle het God se opdrag…

1 November, 2017
Genesis 8 en 9 Dit was op ‘n paar dae ná presies ‘n jaar nadat die eerste reëndruppels op die aarde neergeplof het, toe Noag weer ‘n opdrag van God kry: “Noag, nou kan jy en jou gesin en al…

31 October, 2017
Genesis 7 en 8 Die reën het gekom soos God belowe het, dag in, dag uit. Noag het die dae afgetel, tien, twintig, dertig, en steeds het dit gestortreën soos hy nog nooit in sy lang lewe beleef het nie…

30 October, 2017
Genesis 7:1-24 Noag bewonder sy handewerk. Dit was jare se arbeid, net hy en sy drie seuns. En nou staan die reuse skip, die Ark in die middel van die woestyn. Noag wonder nog steeds hoe al die baie water…

27 October, 2017
Genesis 6:14-22 Noag het ‘n groot knop op sy maag. Die blote gedagte aan ‘n skip maak hom siek van bekommernis. Waar begin mens as jy ‘n skip wil bou? Hy het nog nooit in sy lewe eers ‘n skip…

26 October, 2017
Genesis 6:11-16 Duidelik hoor Noag die stem van God: “Noag, Ek wil hê dat jy ‘n skip bou.” “’n Skip Here? Waarom? Ek verstaan nie.....” “Ek het besluit om ‘n einde te maak aan alle mense, want die aarde het…

25 October, 2017
Genesis 6:5-12 Wanneer ons die verhaal van Noag lees, is die een groot gebeurtenis wat uitstaan in sy lewe die sondvloed. Daar is verskeie buite-Bybelse verhale oor hierdie gebeurtenis. Ander volke vertel ook van die een of ander katastrofale vloed…

24 October, 2017
Genesis 4:25-6:4 Abel is vermoor deur sy eie broer en Kain het sy ouers en God verlaat. Maar weereens sien ons God se genade: Hy gee vir hulle ‘n derde seun en hulle noem hom Set. Hierdie slag sien ons…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026