Dagstukkies



25 May, 2017
Matteus 6:5-8 Help dit ooit om te bid? Mors ek nie dalk maar net my tyd nie? En mors ek nie miskien ook God se kosbare tyd nie? In Matteus 6:8 staan daar tog immers geskrywe dat God alreeds weet…

24 May, 2017
Matteus 6:1-4 Ek het al so dikwels die toets van Matteus 6 met ‘n onderskeiding gedop! En keer-op-keer voel ek agterna soos ‘n wurm! Dit het al so dikwels gebeur dat ek deur ‘n bedelaar gekonfronteer is, elke keer met…

23 May, 2017
Matteus 5:43-48 Oorlog is ‘n verskriklike ding, en ek dink ons ou wêreld het die afgelope klompie jare genoeg gehad daarvan. As jy vandag een van die oues van dae is, dan sal jy seker nog die verskrikking van die…

22 May, 2017
Matteus 5:33-42 “Het julle ouens gehoor: die derde wêreldoorlog het so pas uitgebreek!” ‘n Baie opgewonde seun beduie daar na Amerika se rigting. “Die Amerikaners en Russe is al besig om op mekaar te skiet met atoombomme!” “Haai rêrag? Sweer…

19 May, 2017
Matteus 5:27-32 Wys my die man wat nie ‘n oog vir ‘n mooi meisie het nie! En wys my die vrou wat nie met waardering kan kyk na ‘n aantreklike man nie! Eisch! As ek dan na die eise kyk…

18 May, 2017
Matteus 5:17-26 Vanoggend praat ons oor die Wet, en onmiddellik rys jou hare, want dit is één ding waaroor ons nie eers wil dink nie. Tóg is daar ook diegene vir wie dit van uiterste belang is. Wanneer ons hierdie…

17 May, 2017
Matteus 5:13-16 Duisternis kan skrikwekkend wees, veral as dit pik-giet-swart-donker duisternis is. En wanneer daar boonop nog skrikwekkende geluide by is om dit mooi af te rond, raak dit angswekkend! So kuier ek en Mosbolletjie eenslag in die Laeveld. Dit…

16 May, 2017
Matteus 4:23-5:12 Jesus het in Galilea rondgegaan en aanvanklik begin om in al die sinagoges die mense te leer. Terselfdertyd het Hy ook talle siekes gesond gemaak van elke kwaal denklik. Die nuus het soos ‘n veldbrand versprei, en mense…

15 May, 2017
Matteus 4:18-22 Stel jou voor: jy kom vanoggend by die werk aan, maak vir jou ‘n koppie koffie, en gaan sit by jou lessenaar om jou dagtaak te begin. Sagte musiek speel in die agtergrond, en ‘n gevoel van saligheid…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026