18 August, 2025
Daniël 6:19-29 VIDEO | LUISTER Leeus is skrikwekkende gediertes. Mooi ja, maar hulle kan vrees by ‘n man inboesem! Het jy al ooit in die veld gestap en op kraakvars leeuspore afgekom? Kyk, daardie kat het ‘n menéér van ‘n…
15 August, 2025
Daniël 6:11-19 VIDEO | LUISTER Daar is twee soorte mense wat in die openbaar hulle godsdiens bedryf: die een is die Fariseër waarvan Jesus vertel het - die een wat op die straathoeke gaan staan en bid het met ‘n…
14 August, 2025
Daniël 6:1-11 VIDEO | LUISTER Koning Darius het ‘n herstrukturering van sy staatsdiens gedoen, en honderd en twintig “satrape” aangestel (2020 vertaling). Nou vra jy seker wat die sogenaamde satrape was? ’n Satraap (Hebreeus: ʾăḥašdarpanîm, oorspronklik uit Oud-Persies) was in…
13 August, 2025
Hoe het Daniël se leeukuil gelyk? ’n Leeukuil in Daniël se tyd was waarskynlik nie ’n los hok of kampie soos ons vandag by ’n dieretuin sou sien nie, maar eerder ’n ondergrondse of gedeeltelik ingegraveerde put wat spesiaal gebou…
13 August, 2025
Daniël 5:17-30 VIDEO | LUISTER Soms neem ons wilde besluite sonder om te dink aan die gevolge wat dit kan inhou. Voordat jy sulke besluite oorweeg, lê dit eers voor God en vra die Heilige Gees om jou te lei…
12 August, 2025
Daniël 5:1-16 VIDEO | LUISTER Nebukadnesar word opgevolg deur koning Belsasar - ‘n man wat gewéét het van partytjie-hou. Hy hou ‘n dinee waarnatoe ‘n duisend van sy top-amptenare uitgenooi was. Natuurlik, soos op elke goeie partytjie, was daar oorgenoeg…
11 August, 2025
Daniël 4:1-37 VIDEO | LUISTER Iemand vertel my van ‘n ontstellende droom wat sy gehad het. Pas nadat sy wakker skrik, lui die telefoon, en toe sy haar swanger dogter se stem hoor, weet sy dat die droom ‘n waarskuwing…
8 August, 2025
Daniël 3:19-30 VIDEO | LUISTER Gister het ons die verhaal gelees van koning Nebukadnesar se reuse goue afgodsbeeld en van die drie Judese manne, Sadrag, Mesag en Abednego wat geweier het om voor die beeld te buig. Selfs toe Nebukadnesar…
7 August, 2025
Daniël 3:1-18 VIDEO | LUISTER Nebukadnesar moes seker maar aan grootheidswaan gely het. Hy wou só graag ’n ou bietjie erkenning kry en hy wou dóódseker maak dat almal - tot in die laaste geslag - hom sal onthou! Hy…