Dagstukkies



27 January, 2025
Filippense 2:5-11 VIDEO | OUDIO Hoeveel maal in jou lewe het jy al gehoor of gelees van Jesus se versoening? “Dit is al ou nuus,” mag jy dalk maklik sê. “Ek het dit al baie honderde kere gehoor!” Ja, dit…

24 January, 2025
Filippense 2:1-4 VIDEO | OUDIO Eensgesindheid is een van die héél belangrikste woordjies in ‘n gelowige se woordeskat. Daarsonder sal dit bitter moeilik wees vir ‘n gemeente om te bestaan. Die geskiedenis het dit al oor en oor bewys en…

23 January, 2025
Filippense 1:27-30 VIDEO | OUDIO Dis Oktober 2009. Ek kan nie onthou watter jare laas ek die Kruger Wildtuin so droog gesien het nie. In die Krokodilbrug omgewing is daar nie ‘n sprietjie gras nie, slegs kaal rooi grond. Baie…

22 January, 2025
Filippense 1:18-26 VIDEO | OUDIO Die afgelope jaar moes ons keer op keer afskeid neem van dierbare vriende wat almal baie diep spore in die samelewing en ook in my eie lewe getrap het. Om so ‘n persoon uit jou…

21 January, 2025
Filippense 1:15-18 VIDEO | OUDIO Dit was baie jare gelede – ek was nog maar 'n jong kêrel en ek het vir 'n paar maande in Durban se middestad gewerk. Elke etenstyd het ek deur die stad gaan stap en…

20 January, 2025
Filippense 1:12-14 VIDEO | OUDIO Verwonderd sê ons dikwels: “Dis ook maar goed dat dinge só uitgewerk het, né?” Of: “Weet jy, dis nou sóóó toevallig dat ek net op die regte oomblik op die regte plek was!” Dalk kan…

17 January, 2025
Filippense 1: 9-12 VIDEO | OUDIO Die Bos was daardie jaar bitter droog. Dit was September 2009 en die lentereëns het weggebly. Die diere kry bitter swaar, daar is niks kos in die veld nie. Heeldag lank kom bedel die…

16 January, 2025
Filippense 1:3-8 VIDEO | OUDIO Verlange is ‘n wonderlike ding! Dit gee jou ‘n onbeskryflike gevoel van gebondenheid aan iemand wat dalk baie ver van jou af is. In jou gedagtes bring dit daardie persoon tot hier rég by jou…

15 January, 2025
Filippense 1:3-6 VIDEO | OUDIO Wat ‘n pragtige ding om vir enigiemand te sê: “Ek dank my God elke keer wanneer ek aan julle dink.” Wow! En dit is presies wat Paulus vir die gemeente in Filippi sê! As iemand…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026