8 June, 2022
Efesiërs 5:6-20 VIDEO * OUDIO Vyf en twintig jaar gelede, Marloth Park: Ek en Mosbolletjie sit knus by die warm gloed van ‘n knetterende vuurtjie. Die dansende vlammetjies skep ‘n rustige, veilige atmosfeer en verdring die pikdonker wat bosse rondom…
7 June, 2022
Efesiërs 4:25-5:5 VIDEO * OUDIO Sannie was smoorverlief op Sarel, hy was die held van haar lewe, haar ridder op die wit perd. Sarel het haar gevra om met hom te trou, en hulle het verloof geraak. Maar toe gebeur…
6 June, 2022
Efesiërs 4:17-24 VIDEO * OUDIO Paulus pleit vanoggend by ons: “Julle moenie meer soos die heidene met hulle niksbeduidende gedagtes leef nie.” Die heidene van daardie tyd was natuurlik al die nie-Joodse volke wat rondom die Middellandse see gewoon het…
3 June, 2022
Efesiërs 4:1-16 VIDEO * OUDIO Kolonel James Stevenson-Hamilton was die eerste parkhoof van die Kruger Wildtuin, oftewel die Sabi Park, soos dit toe bekend gestaan het. Die natuur en die veld was in sy bloed, en met groot passie het…
2 June, 2022
Efesiërs 3:14-21 VIDEO * OUDIO Mense is mos lief daarvoor om te kla oor ’n predikant se preke: hulle is te lank, te vervelig, te soetsappig, te ongemaklik. En dan die een wat ek al soveel keer gehoor het, is…
1 June, 2022
Efesiërs 3:1-13 VIDEO * OUDIO Wat ‘n wonderlike voorreg om ‘n uitgestuurde van God te kan wees! As God jou as gesant gebruik en stuur om die blye boodskap van Sy heerlike genade en liefde uit te dra, is dit…
31 May, 2022
Efesiërs 2:11-22 VIDEO * OUDIO Vanoggend gaan ons eers ’n slag kerk praat. Soos ons reeds gesê het, bestaan die kerk uit ál die gelowiges, ongeag aan watter denominasie hulle behoort en ongeag hulle ras, kultuur en so meer. Paulus…
30 May, 2022
Efesiërs 2:1-10 VIDEO * OUDIO Ons kan Efesiërs 2:1-10 kortliks in dié sinnetjie opsom: Ons was dood as gevolg van ons sondes, maar God het ons in Jesus herskep, daarom moet ons die goeie werke doen wat Hy van ons…
27 May, 2022
Efesiërs 1:15-23 VIDEO * OUDIO Vanoggend se Skrifgedeelte is so tot oorlopens toe gevul met boodskappe, dat ek amper nie weet waar om te begin en waar om te eindig nie. Is dit nie wonderlik hoe ‘n paar versies dikwels…