Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

27 February, 2026
1 Korintiërs 13:8-13 VIDEO | LUISTER Ons het alreeds in die vorige dagstukkies gesien hoe belangrik Paulus die liefde ag. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus ook die absolute onverganklikheid…

26 February, 2026
1 Korintiërs 13:1-7 VIDEO | LUISTER Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek geraas. Waar is my vriend'likheid, waar my geduld? Daarsonder is ek by liefde in skuld! Grootpraat en afguns en daarby verwaandheid, eie belang soek, o…

25 February, 2026
1 Korintiërs 12:27-31 VIDEO | LUISTER Dis Geloftefees op Waterval Boven. Buite die dorp, teen ‘n koppie staan die Geloftesaal, ‘n sinkafdak wat regdeur die jaar verlate staan, maar op 14 Desember, twee dae voor Geloftedag, is daar skielik lewe…

24 February, 2026
1 Korintiërs 12:12-26 VIDEO | LUISTER Het jy al ‘n slaggie mooi na die natuur gekyk, en gesien waar elkeen inpas? Kyk jy na ‘n suksesvolle ekosisteem soos die Kruger Wildtuin, dan staan jy verstom oor hoe elke ratjie sy…

23 February, 2026
1 Korintiërs 12:1-11 VIDEO | LUISTER Van kleintyd af was ek nog altyd geweldig gefassineer deur die natuur. Jy het dit sékerlik al agtergekom uit my skrywe. As klein seuntjie was ek in verwondering oor die brute krag van ‘n…

20 February, 2026
1 Korintiërs 11:17-26 VIDEO | LUISTER Vanoggend s’n is ‘n baie eenvoudige onderwerp - altans op die oog af. Ons ken almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dis wat ons dink, maar dis gladnie so…

19 February, 2026
1 Korintiërs 11:2-16 VIDEO | LUISTER Ek neem stelling in agterlangs in die kerk sodat ek die modeparade mooi kan sien. Daar heers ‘n doodse stilte, en al wat jy hoor is iemand met ‘n lastige kuggie en ‘n kerkbank…

18 February, 2026
1 Korintiërs 10:23-11:1 VIDEO | LUISTER Ek woon eenmaal ‘n Sinodevergadering by in Pietermaritzburg. Toe ons ‘n blaaskans kry tussen besprekings, stap ek uit op die stoep om vars lug te kry. ‘n Vooraanstaande dominee kom staan langs my, grawe…

17 February, 2026
1 Korintiërs 10:14-22 VIDEO | LUISTER Oor die vraag oor hoe ver ons Christelike vryheid strek, het ons vir mekaar gesê dat God alles heilig geskep het, en dat ons nie om Godsdienstige redes sekere soorte kos hoef te vermy…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026
Filemon en Onesimus
20 July, 2026