Dagstukkies



27 November, 2018
Handelinge 23:12-35 Drama, drama! Paulus se “verhoor” voor die Joodse Raad eindig in ‘n totale wanorde, waar die Fariseërs en Sadduseërs mekaar aan die keel wil gryp. Kommandant Klaudius Lisias moet haastig spring om Paulus te red en daarna plaas…

26 November, 2018
Handelinge 22:22-23:11 Soms kan baie ernstige dinge komies raak, soos daardie storie oor die beroemde (of is dit dalk berugte?) C J Langenhoven. Hy was nie alleen ‘n groot skrywer en digter nie, maar ook ‘n politikus. Per geleentheid het…

23 November, 2018
Handelinge 21:37 tot 22:22 Gister het ons gesien hoedat Paulus gevange geneem is. Tot die groot verbasing van die Romeinse bevelvoerder praat Paulus Grieks met hom. Hy het Paulus verwar met ‘n Egiptenaar wat ‘n tyd tevore in opstand gekom…

22 November, 2018
Handelinge 21:27-36 Die gillende, vuisswaaiende skare beur vorentoe, en die arme polisiemanne moet keer vir al wat hulle werd is om hulle in bedwang te hou. As hulle nie die vermeende misdadiger wat hulle gemeenskap so getreiter het in die…

21 November, 2018
Handelinge 21:17-26 Ek kan my verluister na die sanger: Chris Chamelion. Die verskeidenheid van musiekstyle wat hy aandurf is ongelooflik, en dan kan hy boonop sy stem in ‘n oogwink verander om die mees asemrowende klanke voort te bring. Ja…

20 November, 2018
Handelinge 21;1-16 “Die Heilige Gees het vir my gesê ……” So begin iemand die anderdag vertel waarom ‘n sekere ding gedoen moet word. Hoe weet ons wanneer die Heilige Gees jou lei om iets te doen of sê? Hierdie is…

19 November, 2018
Handelinge 20:13-38 Wat dryf ‘n mens om soms ‘n ding te doen wat uiters gevaarlik is ter wille van iemand anders? Die bekende verhaal doem skielik by my op van Racheltjie de Beer, die meisietjie wat haar klere uitgetrek het…

16 November, 2018
Handelinge 20:1-12 As ‘n mens jonk en vol lewe is, dan wil jy mos alles op een dag probeer inpas. Nou is ek beslis nie meer so jonk nie, maar in my prille jeug het ons jongklomp dikwels gejol tot…

15 November, 2018
Handelinge 19:21-40 In Efese, so vertel Lukas, neem Paulus ‘n besluit wat nie alleen sy sendingprogram nie, maar sy hele lewensloop dramaties beïnvloed. Hy besluit om ‘n besoek te bring aan Jerusalem. Sy plan is om eers in Masedonië aan…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026