Dagstukkies



15 January, 2024
2 Samuel 4 - 5:8 VIDEO | OUDIO Dit is die warmste deel van die dag, en almal wat dit kan bekostig, gaan neem eers ‘n middagslapie. So ook die Koning van Israel, Is-Boset. Dit word egter sy héél laaste…

12 January, 2024
2 Samuel 3 VIDEO | OUDIO Mens staan verstom wanneer jy sien deur watter metodes God soms dinge laat gebeur. Hy maak dikwels selfs gebruik van mense se swakhede of magsug om Sy heilige doel te bereik. En dis presies…

11 January, 2024
2 Samuel 2:12 - 3:5 VIDEO | OUDIO Jare gelede, toe ek nog jonk en fiks was, het ons jongklomp die Drakensberge se Giant’s Castle uitgeklim in ‘n staptog wat vier dae sou duur. Ons plan was om op dag…

10 January, 2024
2 Samuel 1 - 2:11 VIDEO | OUDIO Die Koning is dood! Lank lewe die Koning! As dit maar so maklik was! Ongelukkig het daar ‘n lang en moeilike stryd op Dawid gewag voordat hy as koning gekroon kon word…

9 January, 2024
1 Samuel 31 VIDEO | OUDIO Dit was ‘n tragiese dag in die geskiedenis van Israel - een van die grootste laagtepunte sedert die dag toe hulle deur die Jordaanrivier getrek het om die land in besit te neem. Saul…

8 January, 2024
1 Samuel 30 VIDEO | OUDIO Al singende stap die manne terug huistoe nadat die Filistynse leiers hulle nie wou laat veg teen Israel nie. “Die Here is baie goed vir ons!” jubel dit in Dawid se hart. Dit is…

14 December, 2023
Psalm 98 VIDEO | OUDIO Ons sluit vanjaar se dagstukkies af met ‘n pragtige storietjie wat PJ Cillié baie jare gelede geskryf het. Ek vertel die storie in my eie woorde, maar jy kan die oorspronklike lees by: https://winck.co.za/kersstories/ Die…

13 December, 2023
Lukas 2:8-20 VIDEO | OUDIO Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God Almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig…

12 December, 2023
Matteus 2:1-12 VIDEO | OUDIO Betlehemster, o wonderlig, heerlik’ lieflike gesig! Wyse manne kom van ver – Betlehemster, o lieflike ster! ‘n Lied uit my kleintyd wat my hart laat bokspring van opgewondenheid! In my gedagtes het ek die drie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026