27 August, 2019
1 Korintiërs 15:35-58 Gister het ek geskryf oor die sonneblomland. Maar ek wil hê dat ons weer ’n slag teruggaan daarheen. Ek wil jou graag iets opwindend wys! Kyk ’n slaggie mooi na een van hierdie sonneblomsaadjies. Wat sien jy…
26 August, 2019
1 Korintiërs 15:12-34 Ek lees 'n paar jaar gelede ‘n beriggie in 'n koerant wat my nekhare laat regop staan het: In ‘n gevestigde Gereformeerde kerk in Nederland preek ‘n geordende leraar dat daar geen God is nie! God is…
23 August, 2019
1 Korintiërs 15:1-11 In 1 Korintiërs 15 verduidelik Paulus dat die Christelike geloof beslis nie ‘n misteriekultus is nie. Waarom sou hy so klem lê daarop? Die antwoord lê opgesluit in die tempel van Demeter waar jong meisies sekere rituele…
22 August, 2019
1 Korintiërs 14:26-40 In 1956 gaan hou Nelle vakansie in Amanzimtoti. Een van die móét-sien plekke is natuurlik die Oosterse mark in Durban. Ek was so agt jaar oud, en hierdie uitstappie was natuurlik vir my gróót opwinding. Die baie…
21 August, 2019
1 Korintiërs 14:1-25 Ek sit in die dokter se spreekkamer, druk besig met my eie gedagtes. Die spreekkamer is vol, en ek sien sommer, dit gaan vanoggend ‘n lááng wag wees! ‘n Mamma kom in met haar seuntjie. Hy sien…
20 August, 2019
1 Korintiërs 13:8-13 Ons het alreeds in die vorige dagstukkies gesien hoe belangrik Paulus die liefde ag. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus ook die absolute onverganklikheid van die liefde…
19 August, 2019
1 Korintiërs 13:1-7 Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek geraas. Waar is my vriend'likheid, waar my geduld? Daarsonder is ek by liefde in skuld! Grootpraat en afguns en daarby verwaandheid, eie belang soek, o die lig-liggeraaktheid! Boekhou…
16 August, 2019
1 Korintiërs 12:27-31 Dis Geloftefees op Waterval Boven. Buite die dorp, teen ‘n koppie staan die Geloftesaal, ‘n sinkafdak wat regdeur die jaar verlate staan, maar op 14 Desember, twee dae voor Geloftedag, is daar skielik lewe. Al wat leef…
15 August, 2019
1 Korintiërs 12:12-26 Het jy al ‘n slaggie mooi na die natuur gekyk, en gesien waar elkeen inpas? Kyk jy na ‘n suksesvolle ekosisteem soos die Kruger Wildtuin, dan staan jy verstom oor hoe elke ratjie sy presiese plek het…