25 June, 2018
Romeine 4:9-16 Afgryslike tonele speel hulleself jaarliks rondom Paasfees af in Suid Amerika, waar mense deur die strate loop en hulleself met katse slaan. Dikwels sien jy ‘n man wie se rug een groot rou bloedmassa is van al die…
22 June, 2018
Romeine 4:1-8 As ‘n klein seuntjie was my groot held Tarzan, daardie aap-man wat so al jodelende deur die oerwoude van donker Afrika in die takke rondgeswaai het. Hy het my verbeelding totaal aangegryp! Hy kon immers met die olifante…
21 June, 2018
Romeine 3:21-31 Maar nou ....” - so begin Paulus hierdie perikoop. En dit maak my baie opgewonde! Die afgelope paar dae het ons gelees van sonde, ellende en verlorenheid, en nou kom hierdie briljante skrywer, Paulus, en hy lei ‘n…
20 June, 2018
Romeine 3:9-20 Ek was bitter jonk - pas my militêre diensplig voltooi, en baie onverantwoordelik. My liefde vir musiek trek my egter om by die plaaslike gemeente se kerkkoor aan te sluit, en voor ek weet waar ek is, word…
19 June, 2018
Romeine 3:1-8 Mense het my al dikwels die vraag gevra, of ’n persoon wat nie gedoop is nie nog gered kan wees? Op ‘n geleentheid het ‘n pastoor dit vir my baie duidelik gestel dat iemand wat nie groot gedoop…
18 June, 2018
Romeine 2:12-29 Die afgelope twee dagstukkies het ‘n baie donker prentjie geskilder oor die gruwelike sondes wat dikwels in mense se lewens skuil, en die ergste, dat dit alles tot die ewige verdoemenis lei. Vanoggend gaan Paulus voort, en hy…
15 June, 2018
Romeine 1:28-2:11 Gister se onderwerp was vir my ‘n uiters moeilike een, want dit is so maklik om te oordeel, en te praat van “daardie gay mense”, want jy sélf word nie geraak nie. As ons hierdie gedeelte van Paulus…
14 June, 2018
Romeine 1:24-28 Iemand doen eendag navraag oor die dagstukkies. Sy wil toe weet wat die koste is om hulle te kan ontvang. Sy wou bereken of sy dit sou kon bekostig. Hierdie vragie het my hard aan die dink gesit…
13 June, 2018
Romeine 1:18-23 Ons het gister gesien dat Paulus se tema deur die boek Romeine, is dat mense deur God vrygespreek word omdat hulle glo. Oor die volgende paar hoofstukke sal ons sien hoedat hy logies en stelselmatig te werk gaan…