Dagstukkies



19 July, 2017
Matteus 14:13-21 Die nuus van die grusame en onverstaanbare moord op die profeet, Johannes die Doper het die gemeenskap geskud. Jesus is self ook diep daardeur getref, sovéél só dat Hy net alleen êrens wil wees op ‘n stil plek…

18 July, 2017
Matteus 14:1-12 Dronkmanspraatjies kan ‘n man soms diep in die sop laat beland! Vat nou maar vir ou Herodus…… Die Herodus wat ons hier van praat is Herodus Antipas. Sy pa was die berugte Herodus die Grote, wat onder andere…

17 July, 2017
Matteus 13:53-58 Ek wil vanmôre ’n klip in die bos gooi met ‘n vraag wat baie mense dalk sal laat regop sit: Is God se wonderwerke afhanklik van ons as mense? Moontlik moet ek my vraag kwalifiseer met ‘n paar…

14 July, 2017
Matteus 13:44-52 Vertel vir enige jong seuntjie van ‘n skat wat iewers begrawe lê, en jy sien sommer hoe borrel hy van pure opgewondenheid! Dit is egter nie net vir klein seuntjies wat ou President Paul Kruger se skatte opgewonde…

13 July, 2017
Matteus 13:31-35 Kyk, as jy nou ‘n groot boom wil hê, dan plant jy ‘n groot pit. Vat nou maar ‘n kokosneutpalm: daar is darem maar vir jou ‘n menéér van ‘n pit! In die tropiese eilande waar hulle natuurlik…

12 July, 2017
Matteus 13:24-30 & 13:36-43 Ek wil myself nou nie juis as ‘n tuinier van formaat beskou nie, want groen vingers het ek nou nie juis nie. Boonop laat my besige lewe nou ook nie juis toe dat ek veel tyd…

11 July, 2017
Matteus 13:18-23 Jesus se volgelinge sit rondom Hom in die skuit. Op die strand staan daar ‘n skare van mense wat wag dat iets gebeur, maar Jesus is eers besig met hierdie handjievol manne. Dit is van uiterste belang dat…

10 July, 2017
Matteus 13:10-17 Ek is baie lief vir stories! ‘n Storie is soos ‘n anker om ‘n sekere boodskap in jou kop en hopelik ook in jou hart vas te anker. ‘n Preek is dikwels baie gou vergete, maar ‘n goeie…

7 July, 2017
Matteus 13:1-9 Ek kamp ‘n klompie jare gelede met ‘n spannetjie Voortrekkertjies in ‘n pragtige kloof op ‘n plaas naby Ballito. Ons neem slegs die noodsaaklikste benodigdhede saam. ‘n Tent was nie beskou as een van die noodsaaklikhede nie. Die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026