Dagstukkies



23 October, 2017
Genesis 4:17-24 Kain het ‘n vrou gekry en hy het ‘n nageslag gehad. So lees ons in Genesis 4:17. Hierdie enkele sinnetjie het menige mense al laat kopkrap. Waar het hy ‘n vrou vandaan gekry? Sommige mense beweer dat hy…

20 October, 2017
Genesis 4:9-16 In die Tuin van Eden het die Here na Adam geroep: “Waar is jy?” Dit was die smeekstem van God toe die mens afgedwaal het en besig was om vir Hom weg te kruip. Nou kom die Here…

19 October, 2017
Genesis 4:5-8 Wanneer Kain besef dat God sy broer se offer aangeneem het, maar nie syne nie, het hy baie kwaad geword. Die Bybel sê dat hy bedruk was. Die tien gebooie handel oor konkrete handelinge wat die Here van…

18 October, 2017
Genesis 4:1-7 Daar is baie wanopvattings oor Genesis 4. As jong seuntjie is ek in die Sondagskool geleer van Kain en Abel, en toe is ek vertel dat Abel se offerrokie kiertsregop getrek het tot in die hemel en Kain…

17 October, 2017
Genesis 1-3 Voordat ons kan aanbeweeg na die volgende, baie opwindende hoofstuk in die aangrypende verhaal van die eerste mens, is dit eers nodig dat ons ‘n kort terugblik gee op dít wat in die Tuin van Eden gebeur het…

16 October, 2017
Genesis 3:14-24 God het die mens goed gemaak, baie spesiaal, beter as enige ander wese wat Hy geskep het. Hy het groot verwagtinge en ideale gehad vir hierdie besonderse skepping van Hom. Maar dan gaan staan en mors die mens…

13 October, 2017
Genesis 3:8-13 Het die aarde geskud? Het die sterre uit die hemel geval? Is die twee mense wat teen God in opstand gekom het, deur ‘n weerligstraal getref sodat hulle dood neergeslaan het? Nee! God het bloot soos gewoonlik in…

12 October, 2017
Genesis 3:1-8 Elkeen van ons beleef daagliks die krisis van besluitneming en die gevolge van ons besluit kan positief of negatief wees. Besluitneming behels ook dikwels grense wat ons moet eerbiedig. Oorskry ons die grense, kan verhoudinge vertroebel en kan…

11 October, 2017
Genesis 2:15-25 Wat maak ‘n mens as jy alles het wat jy nodig het? Jy het volmaakte geluk, oorgenoeg geld en jy het al jou ideale bereik? Dit was die dilemma van die eerste mens. Alles waarvan hy kon droom…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026