10 June, 2020
Openbaring 11:15-19 Uiteindelik tree die sewende engel na vore en laat sy trompet weergalm. Die sewende trompet word ook met gemengde gevoelens aangehoor. Die eerste ses trompette was die simboliese voorstelling van die oordeelsvoltrekking, en die goddelose mense word elke…
9 June, 2020
Openbaring 11:1-14 Die groot vraag wat ons vanoggend vra, is of die kerk ooit staande sal kan bly wanneer die groot verdrukking kom? Iemand het die opmerking gemaak dat daar in Amerika geen kerk sal wees binne die volgende paar…
8 June, 2020
Openbaring 10:1-11 Johannes moet ‘n Boek opeet. Dit smaak heerlik soet, maar dit is bitter in die maag. Na die sesde trompet kom ons nou by ‘n dubbele tussenspel, die klein boekie en die twee getuies. Die aanloop tot hierdie…
5 June, 2020
Openbaring 9:13-21 Ek het al so baie gewonder oor waar die vervaardigers hulle inspirasie vandaan kry vir die gruwelike monsters in fiksie-rolprente soos Lord of the Rings en Star Wars? Dikwels spoeg die gedrogte vuur, en die blote aanskoue van…
4 June, 2020
Openbaring 9:1-12 Mosbolletjie gee ‘n gilletjie, en ek spring om haar te red van die groot gevaar wat haar bedreig. En daar sit Tá in die kombuis, pikswart en stert in die lug, angel dreigend! ‘n Skerpioen is een van…
3 June, 2020
Openbaring 8:1-13 Wanneer jy sekere dele van Openbaring lees, dan is daar ‘n gevaar dat jy in ‘n depressie kan verval, want jy sien net dood en verwoesting en oordeel. Daarom moet jy dit altyd in die regte konteks lees…
2 June, 2020
Openbaring 7:9-17 Dalk moet ek net eers weer beklemtoon dat hierdie nie ‘n volledige Bybelstudie van die boek Openbaring is nie. Hierdie is slegs ‘n reeks oordenkings, en dit moet jou stimuleer om verder te gaan Bybelstudie doen oor die…
1 June, 2020
Openbaring 7:1-8 Twee-twee kom hulle die straat afgestap, ‘n pakkie pamflette in die hand wat hulle van huis tot huis uitdeel. Hulle klop aan my voordeur, en voordat ek nog ‘n dwars woordjie kan inkry, vra hulle die vraag wat…
29 May, 2020
Openbaring 6 Jesus, die Lam van God het die boekrol ontvang. Dit was verseël met sewe seëls, en nou begin Hy die seëls oopmaak. Soos hulle oopgemaak word, hoor ons van allerhande oordele wat die aarde tref. Hierdie is egter…