12 April, 2020
Lukas 24:1-12 Jesus is gekruisig. Hy het die laaste asem uitgeblaas en gesterf. ‘n Sekere Josef, ‘n Joodse Raadslid uit die dorpie Arimatea het sy eie lewe gewaag deur na Pilatus toe te gaan om Jesus se liggaam te gaan…
11 April, 2020
Lukas 23:44-49 Twee dramatiese dinge gebeur kort voor Jesus se dood. Die eerste is toe daar skielik duisternis oor die land toesak. “’n Gewone sonsverduistering!” sou jy dalk kon sê. Miskien, maar die tydsberekening van hierdie sonsverduistering was absoluut perfek…
10 April, 2020
Lukas 23:39-43 Die slim manne het ‘n leeftyd spandeer om die Woord van God, en veral die wet van Moses te bestudeer. Hulle het al die kennis gehad wat jy kon bekom oor God. Nogtans verwerp hulle Jesus, die Seun…
9 April, 2020
Lukas 23:33-38 More is Goeie Vrydag. Ek gaan DV more ook ‘n dagstukkie uitstuur, asook Saterdag en Sondag, aangesien dit Paasnaweek is, en die stukkies baie relevant is vir die hele naweek. Dit is ‘n hartverskeurende toneel wat voor ons…
8 April, 2020
Lukas 23:26-32 Hier op die plaas waar ons bly, hoog in die heuwels, buite Ballito, beleef ons dikwels grys dae. Dis gewoonlik vroeg in die oggend, wanneer 'n grys wolkkombers laag oor die heuwels hang en die klowe onder ons…
7 April, 2020
Lukas 23:13-25 Herodus het hom wel bitterlik vererg omdat hy niks uit Jesus kon kry nie, maar één ding was hy seker van, Jesus was nie skuldig aan enige van die aanklagte wat teen Hom gegooi is nie! Herodus het…
6 April, 2020
Lukas 23:1-7 Die Joodse Raad staan soos een man op en neem Jesus van Kajafas se huis af na die ander uiteinde van die stad, na Pontius Pilatus, sodat Hy eerder deur die Romeine verhoor kon word. Die Jode het…
3 April, 2020
Lukas 22:63-71 Jesus het nooit geweld gebruik nie, al het Hy dalk baie goeie rede daartoe gehad. Die enigste insident waarvan ons weet, is toe Hy die spul skelm smouse uit die tempel uitgeboender het. Ons leer Jesus ken as…
2 April, 2020
Lukas 22:54-62 Wanneer Jesus in die tuin gevange geneem word, hardloop al Sy dissipels weg, volgens Matteus se beskrywing van die gebeure (Mat 26:56). Hulle het Jesus nét daar en dan in die steek gelaat. Een van hulle het egter…