12 August, 2021
Lukas 6:12-19 Oudio Gebed is ‘n baie belangrike deel van enige gelowige se lewe, veral as hy ernstig is oor sy geloof. Prakties sien ons in Jesus se lewe op aarde hoedat Hy ook hierdie stelling uitgeleef het. As dit…
11 August, 2021
Lukas 6:1-11 Oudio Dit was ‘n rustige Sabbatsoggend: Terwyl Jesus met sy dissipels deur die veld stap, kom hulle op ‘n wuiwende groen koringland af. Die manne kwyl, want dis harde werk om saam met Jesus te wees, en die…
10 August, 2021
Lukas 5:27-39 Toe die Romeinse regering die pos adverteer van belasting gaarder, het Levi die gaping gesien en dadelik sy tender ingesit. Hierdie kon ‘n betalende besigheid wees! Dit sou behels dat hy belastings moes invorder van die Jode, en…
6 August, 2021
Lukas 5:17-26 Oudio Die nuus van die sukses van Jesus se bediening, Sy genesings, Sy besielende preke het soos ‘n veldbrand versprei. Dit was onvermydelik dat hierdie nuus ook die kerkleiers se ore sou bereik, en hulle was jaloers oor…
5 August, 2021
Lukas 5:12-16 Oudio Petrus en die twee seuns van Sebedeus, Jakobus en Johannes het alles nét so gelos na die groot visvangepisode en Jesus se volgelinge geword. Vir die volgende drie jaar sou Jesus dag-vir-dag ‘n klompie leerlinge hê wat…
4 August, 2021
Lukas 5:1-11 Video Oudio Die spanning bereik breekpunt in Rome. Die wrede Keiser Nero was op die troon en hy het talle Christene laat doodmaak op die mees grusame wyse. Sommiges word leeukos, ander oefensakke vir die Gladiators. In die…
3 August, 2021
Lukas 4:31-44 Video Oudio Ons het nét gister gelees van hoe die inwoners van Nasaret vir Jesus die dorp uitgejaag het omdat hulle nie Sy aanspraak kon aanvaar dat Hy die Seun van God is nie. Nou sien ons presies…
2 August, 2021
Lukas 4:14-30 Video Oudio Dit is ‘n groot dag in die dorpie Nasaret. ‘n Seun van hulle eie gemeenskap, wat al baie roem verwerf het elders, kom die Sabbatsoggend preek in hulle eie sinagoge. Sedert die Babiloniese ballingskap het die…
30 July, 2021
Lukas 4:5-13 Video Oudio Ons is êrens in die bos - ek weet sélf nie eers presies waar nie. Dit is in die vroeë 70ger-jare, en ek is opgeroep deur die weermag vir ‘n 3-weke kamp. Die son bak warm…