30 July, 2025
Deuteronomium 34 VIDEO | OUDIO Moses is ‘n stokou man - 120 jaar oud! Die laaste veertig jaar het hom oud gemaak, want vir veertig jaar lank het hy opgeskeep gesit met hierdie weerbarstige klomp Israeliete en al hulle streke…
29 July, 2025
Numeri 22:1-35 VIDEO | OUDIO In die verre land Assirië lees Bileam die dokument wat boodskappers uit Moab aangebring het: “’n Volk wat uit Egipte kom het hier by my kom intrek,” lees Bileam. Hy kyk die manne deur wat…
28 July, 2025
Numeri 20:1-13 ???? VIDEO | ???? OUDIO Moses luister na die gekerm van die volk daar buite, en waar hy dan in die koelte van sy tent in die Sinwoestyn sit, druk hy sy ore toe om die geweeklaag te…
25 July, 2025
Numeri 13:1-33 ???? VIDEO | ???? OUDIO Uiteindelik! Die Beloofde Land! Na ‘n baie lang trek deur die woestyn met hierdie opstandige volk, is Moses nou oorstelp van vreugde om die land te sien wat die Here hom en die…
24 July, 2025
Eksodus 11:24-35 ???? VIDEO | ???? OUDIO Dit is nie maklik om ‘n Christenleier te wees nie. Kritiek teen jou is dikwels amper ondraaglik, veral wanneer jy die regte ding doen. Moses het dit só ervaar. Alles wat met die…
23 July, 2025
Numeri 1, 9 en 11:4-23 ???? VIDEO | ???? OUDIO ‘n Volle jaar het soos ‘n oogwink verbygevlieg sedert Moses daardie heuglike dag die volk Israel met groot gejuig uit Egipte uitgelei het. Die volk kry opdrag om gereed te…
22 July, 2025
Eksodus 34-40 ???? VIDEO | ???? OUDIO Versigtig draai Moses die doek van sy gesig af. Nou is hy alleen hier in die tent van ontmoeting, weg van al die nuuskierige gesigte af. Nee, hééltemal alleen is hy beslis nie…
21 July, 2025
Eksodus 33 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die kinders is opgewonde: “Ons gaan Wildtuin toe!” sing hulle, terwyl hulle ‘n kussinggeveg hou in die slaapkamer. Pietie slaan sy sussie ’n kishou dat jy net sien vere waai. Al die kampeergereedskap…
18 July, 2025
Eksodus 32:1-35 ???? VIDEO | ???? OUDIO Etlike mense wat baie naby aan God geleef het in die Bybelse tyd, moes veertig dae van afsondering deurmaak, meestal in die woestyn. Dis gewoonlik ‘n tyd van voorbereiding vir ‘n baie groot…