21 February, 2024
Titus 3:8-15 VIDEO | OUDIO Ons het aan die einde gekom van Paulus se brief aan Titus, asook aan jou en my! Die vraag is nou: wat word van ons as gelowiges en gemeente verwag om prakties te doen? Ál…
20 February, 2024
Titus 3:1-7 VIDEO | OUDIO In Paulus se brief aan Titus (asook Kreta én Suid-Afrika) het hy nou al verskeie punte aangeraak oor die Christelike lewe. Vandag kom hy by ‘n baie belangrike saak, naamlik jou gedrag in die samelewing…
19 February, 2024
Titus 2:1-15 (deel 3) VIDEO | OUDIO Die derde teiken vir Paulus is die slawe. Dit is opmerklik dat hy nie hier pleit dat slawe vrygelaat word nie. Dit sou mos die regte ding wees, of hoe? Nee, hy preek…
16 February, 2024
Titus 2:1-15 (deel 2) VIDEO | OUDIO Gister het Paulus die ouer manne en vroue aangespreek. Vandag kom die jongeres onder die vergrootglas. Ons moet egter baie versigtig wees wanneer ons hierdie gedeelte lees en nie daarin sien wat nie…
15 February, 2024
Titus 2:1-15 (deel 1) VIDEO | OUDIO In ons vorige dagstukkie het ons gesien dat Paulus vir Titus sê dat slegs geloof in Jesus genoeg is en dat hy die wettestelsel van die Jode verwerp. Nou kom Paulus egter en…
14 February, 2024
Titus 1:10-16 VIDEO | OUDIO Dit het tyd geword dat die leierskorps van die kerk dinge begin regruk, dit het hééltemal te ver gegaan! Nee, dit is nie ek wat so sê nie, maar Paulus. Hy skryf dat daar ’n…
13 February, 2024
Titus 1:5-9 VIDEO | OUDIO Leierskap het die afgelope tyd die nuus oorheers. Ons het ‘n belangrike verkiesing op hande en elke Jan Rap en sy maat doen homself voor as ‘n goeie leier want hy wil probeer bewys dat…
12 February, 2024
Titus 1:1-4 VIDEO | OUDIO Kreta lê aan skerwe! Wie moet die stukkies optel en weer aanmekaar plak? Suid-Afrika lê óók aan skerwe! Wie moet hiér optel en regmaak? “Die regering!” sê ‘n koor van stemme. “Nee, die DA/VF+/Kerk!” protesteer…
9 February, 2024
Inleiding tot Titus VIDEO | OUDIO As ek vandag die algemene toestand van Suid-Afrika moet beskryf, dan is dit seker maar ‘n baie droewige prentjie. Buiten nou vir die beurtkrag wat ons op ons knieë dwing, is daar boonop ekonomiese…