11 November, 2019
Rut 3:1-4 Naomi wil bars van opgewondenheid, want sy sien duidelik hoe haar plan om Rut en Boas bymekaar te kry begin werk. Die stukkies van die legkaart is besig om een-vir-een in mekaar te haak. Maar sy besef ook…
8 November, 2019
Rut 2:20-23 Naomi verduidelik vir Rut dat mense baie maklik vergeet van hulle familie verantwoordelikhede, en dan is dit veral die weduwees wat daaronder ly. “Daarom is een van die voorskrifte van Moses dat daar ‘n ‘losser-stelsel’ moet wees. Boas…
7 November, 2019
Rut 2:17-19 Die stowwerige paadjie terug na Betlehem is daardie middag vir Rut gans te lank. Sy kan nie wág om by die huis te kom om vir Naomi alles te vertel nie! Vanmiddag het sy haar hande behóórlik vol…
6 November, 2019
Rut 2:10-18 Die mooi jong meisie op die lande, die Moabiet, sy bly in Boas se gedagtes wanneer hy laatmiddag na Betlehem terugstap. Terug by sy ruim woning span hy uit op die koel dak, na ‘n harde dag in…
5 November, 2019
Rut 2:5-13 Boas staan ingedagte en kyk hoe die jong Moabitiese meisie ywerig buk om are op te tel. Hy brand om met haar ‘n gesprek aan te knoop, maar hy is half skrikkerig oor wat sy manne gaan dink…
4 November, 2019
Rut 2:4-7 Kort na hanekraai is Rut op en aan die gang. ‘n Handjievol van die gars wat sy gister opgetel het in Boas se landerye word sorgvuldig gemaal tot ‘n fyn meel. Sy is versigtig om net genoeg te…
1 November, 2019
Rut 2:1-3 Rut was in trane toe sy die aand onverrigter-sake by die huis aankom. Sy was moedeloos, want by elke land waar sy gekom het, het sy ‘n bloutjie geloop. Sy het geweet dat dit moeilik sou gaan, maar…
31 October, 2019
Rut 2:1-2 Toe Naomi en haar skoondogter naby Betlehem aangestap kom, het haar hart vinniger geklop, sommer so ‘n bokspring gegee. Nee, dit was nie omdat sy uiteindelik weer by die huis was nie, maar wat sy daar in die…
30 October, 2019
Rut 1:19-22 Die verhaal van Ragab sou om meer as een rede in Rut se gemoed bly draal vir die res van haar lewe. Na ‘n nag wat die twee vroue langs die bouval van Jerigo deurgebring het, wag daar…