Dagstukkies



3 July, 2024
Romeine 1:1-5 VIDEO | OUDIO “Euangelion! Euangelion!” weerklink dit in die straat af. “Evangelie! Goeie nuus! Daar is ‘n seun gebore vir die Keiser! Ons het ‘n troonopvolger!” Die Keiser staan hoeka bekend as die “seun van god.” Juis dáárom…

2 July, 2024
Romeine 1:1 VIDEO | OUDIO Met 'n breë, warm glimlag hou die man sy visitekaartjie na my toe uit. My mond val skaamteloos oop: dit is asof die letters op die kaartjie glinster soos suiwer goud! Wie is hierdie man…

1 July, 2024
Inleiding tot die boek Romeine VIDEO | OUDIO In die jaar 2000 het ek ‘n droom gehad, ‘n droom om deur middel van die Internet die Evangelie die wêreld in te stuur. Ek het nie eers naastenby geweet waar om…

28 June, 2024
Joël 3:18-21 VIDEO | OUDIO Ek is opgewonde as ek vroeg-oggend, so pas na hanekraai my stapskoene aantrek. My hande bewe effens van pure opwinding. As ek deur die veld begin stap van die riviertjie af, is die geil gras…

26 June, 2024
Joël 3:1-17 VIDEO | OUDIO Dag-vir-dag krimp ons harte ineen wanneer ons hoor van die verskriklike dinge wat nasies doen teen die gelowiges. Ekstremiste in die Moslemlande kan die Christengelowiges nie onder hulle oë duld nie. Ons sien dit gebeur…

26 June, 2024
Joël 2:28-32 VIDEO | OUDIO Die nag langs die knetterende vuurtjie in die bos is hemels mooi en die naggeluide soos ‘n engelekoor. Iewers by ‘n watertjie dreun-sing ‘n paddakoor hulle minnelied vir die mooi meisie-paddas. ‘n Eensame skopsuiltjie koer-koer…

25 June, 2024
Joël 2:18-27 VIDEO | OUDIO Drie maande na die eerste droogte gebreek is in die Laeveld, kom ons weer ‘n slag daar. Wanneer ons Marloth Park binnery, herken ek skaars die plek. Waar daar drie maande gelede net rooi grond…

24 June, 2024
Joël 2:12-17 VIDEO | OUDIO Die verwoestende storm het my Laeveld waarvoor ek so lief is, vermink. Eers die aaklige droogte wat elke grassie en blaartjie verdor het en toe alles weg is, kom die skrikwekkende storm. Ek het op…

21 June, 2024
Joël 2:1-11 VIDEO | OUDIO In die vorige dagstukkie het ek die verskriklike droogte in die Laeveld beskryf. Na die snikhete dag waar die verskroeiende wind my asem uit my gewurg het, kom die onheilspellende windstilte. Die Laeveld wag met…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026