Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

23 July, 2026
Filippense 1-4 Die depressie dreig om 'n vatplek aan Paulus te kry waar hy in die donker kerker sit en wag op sy doodsvonnis. Maar dan plooi daar skielik 'n glimlag om sy mondhoeke. Het hy dan nie die vorige…

22 July, 2026
Bronne vir die verhaal van Paulus se laaste jare Ons moet onderskei tussen wat die Bybel uitdruklik sê en wat ons met goeie historiese gronde kan aflei. Albei is waardevol, maar dit is belangrik om eerlik te wees oor die…

22 July, 2026
Handelinge 28:30-31 Net 'n nota: die gegewens vervat in die volgende paar dagstukkies word nie in die Bybel beskryf nie, maar ons kan uit ander geskrifte en oorlewering, asook sekere inligting uit Paulus se briewe aflei dat hierdie waarskynlik die…

21 July, 2026
Efesiërs 1-6 Daar is 'n klop aan Paulus se deur. “Waarom kom die man dan nie in nie?” wonder hy, “die deur staan mos altyd oop, en al die gelowiges in Rome weet mos dat hulle maar net kan instap.&rdquo…

20 July, 2026
Filemon Maande sleep verby, maande van wag om verhoor te word. Jy kan nie sommer vir die keiser laat weet dat hy nou moet plan maak met jou saak nie, dit wórd nie so gedoen nie! Jy wag geduldig dat…

17 July, 2026
Kolossense 1-4 Die dae gaan verby waar Paulus 'n gevangene is in sy eie gehuurde huis in Rome, en die dae word weke en maande. Paulus ontvang dikwels gaste en daar is kort-kort van die gelowiges wat met hom kom…

16 July, 2026
Handelinge 28:16-29 In die eerste hoofstuk van Handelinge (Hand 1:8) skryf Lukas dat Jesus vir Sy dissipels gesê het dat hulle krag sou ontvang wanneer die Heilige Gees oor hulle kom en dat hulle Sy getuies regoor die wêreld sou…

15 July, 2026
Handelinge 28:11-16 Vir drie maande bly Paulus-hulle op die eiland Malta. Dit is in die middel van die winter, en géén skip waag dit gedurende daardie ysige tyd op die see nie. In Februarie van die jaar 60nC vertrek die…

14 July, 2026
Handelinge 28:1-10 Dit is 'n bedremmelde klomp manne wat op die strand van die eiland Malta uitspoel. Maar gelukkig is die inwoners van die eiland vriendelike Fenisiërs wat hulle baie gou welkom laat voel. Maar dan begin dit reën en…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies