Dagstukkies



28 May, 2019
Hebreërs 3:7-19 Ons lees vanoggend weer die Skriflesing wat ons gister behandel het, en kyk dan uit ‘n ander hoek daarna. Hoe lank moes dit die Israeliete geneem het om van Egipte tot in die beloofde land te stap? Jerusalem…

27 May, 2019
Hebreërs 3:7-19 As die Dominee die kansel bestyg, voel ek sommer aan my beendere dat hier vanoggend ’n swael-en-vuur preek gaan kom. En ek is ook nie verkeerd nie. Hierdie besoekende leraar is hewig omgekrap, en baie gou sien ek…

24 May, 2019
Hebreërs 3:1-6 Dawid was nog altyd vir die Jode die grootste koning in die geskiedenis. Dit is met groot ontsag wat daar van koning Dawid gepraat word. Maar daar was iemand anders uit die Joodse geskiedenis wat nog veel groter…

23 May, 2019
Hebreërs 2:5-18 Oopmond sit ek en luister, plat op die grond, en ek drink elke woord in van die drie ou manne wat so heerlik sit en gesels oor die “ou dae”. Oupa is daar, en Ouma se twee broers…

22 May, 2019
Hebreërs 2:1-4 Stel jou voor: Jy is op ‘n salige vakansie by die Victoria waterval. Alles is idillies, en daar is nie ‘n bekommernis in die wêreld nie. Iemand nooi jou uit vir ‘n bootrit op die magtige Zambesi. Jy…

21 May, 2019
Hebreërs 1:1-14 Is die Ou Testament vandag nog vir ons relevant? Moet jy dit nie maar oorslaan en liewer net die Nuwe Testament lees nie? Die Oue het tog verbygegaan! Of het dit werklik? Persoonlik put ek vandag nét soveel…

20 May, 2019
Hebreërs 1:1-4 Hebreërs begin met 'n geloofsbelydenis oor Jesus. Wat glo ons van Jesus? Die skrywer wil hierdie punt opklaar en duidelik maak voordat hy verder gaan met sy skrywe, sodat ons sal weet van Wie hy skryf. As gelowiges…

17 May, 2019
Hebreërs Inleiding Vir baie jare het ons in ‘n groot huis gebly. En toe kom die dag dat ons die huis moes verkoop en in ‘n eenslaapkamer woonstelletjie intrek. In ‘n sekere sin was hierdie ‘n nagmerrie-ervaring, want in die…

16 May, 2019
Judas:20-25 Die boodskap wat Judas vanoggend by ons wil tuisbring, handel oor die reddingsboei van God se verlossing. Nou sal jy dalk protesteer: “Maar ek het mos alreeds God se verlossing gesmaak! Wat moet ek dan met nóg 'n reddingsboei…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026