Dagstukkies



9 July, 2018
Romeine 8:31-39 Dit was die jaar 1552, ‘n volle 100 jaar voor Oorl’e Oom Jannie sy historiese voet aan die Kaapse kus geplant het. Twee Portugese skepe, die St. John en die St. Jerome seil uit die verre Ooste, swaar…

6 July, 2018
Romeine 8:18-30 Die tye waarin ons leef, plaas ‘n beklemming om jou hart. Dink maar aan die misdaadsituasie in Suid-Afrika, en dan mag jy nie die res van die wêreld weggooi nie, want in baie ander lande gaan dit maar…

5 July, 2018
Romeine 8:14-17 Wat beteken dit om iemand se kind te wees? Vanoggend wil Paulus hierdie vraag beantwoord uit sy brief aan die Romeine. Ek onthou nog die tye as klein seuntjie saam met my pa, soos gister. Hy was iemand…

4 July, 2018
Romeine 8:1-13 Die jaar 1834 was ‘n baie besonderse jaar in Suid-Afrika, ‘n jaar waar ‘n nuwe bedeling aangebreek het. Ons het die afgelope paar dae gepraat van slawerny in Rome, maar ons vergeet baie gerieflik van die slawerny in…

3 July, 2018
Romeine 7:1-25 Die wet is ‘n vreesaanjaende, harde meester! Is dit nie ‘n verskriklike ding om te sê nie!? Iemand skryf eendag vir my dat sy volgens die tien gebooie leef, maar steeds onseker is oor haar saligheid. Hoe kan…

2 July, 2018
Romeine 6:12-23 Ou Gert was maar ‘n sukkelaar. Dit het gelyk asof die ongeluk die arme kêrel bloots ry. Hy het nie baie geleenthede in sy lewe gehad nie, gevolglik het hy skaars verder as die onderste sportjie van die…

29 June, 2018
Romeine 6:1-23 Ons druk ons ore toe as ons in die moderne tyd van slawe hoor. Dit bestaan mos nie meer nie!? Tóg is dit ‘n werklikheid, ‘n afgryslike werklikheid! Selfs in Suid-Afrika hoor ons dikwels van mense, veral jong…

28 June, 2018
Romeine 5:12-21 ‘n Paar jaar gelede het Pik Botha op TV ’n gesprek gevoer met Steven Hawking, die Einstein van die moderne tyd. Pik se vraag aan hom was, wat met jou selfbewussyn gebeur wanneer jy sterf? Die antwoord van…

27 June, 2018
Romeine 5:1-11 Op ’n tyd kry ‘n predikant ‘n beroep na ‘n nuwe gemeente. ‘n Paar weke na sy aankoms, besluit hy om die bus te haal na die middestad. Hy klim op, betaal vir sy kaartjie, en toe gaan…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026