10 October, 2017
Genesis 1:29-2:1-14 God se skepping was volmaak. Wat is volmaak? Vir ons het die volmaakte dag in die natuur geword om iewers in ‘n wildtuin te kan sit en te sien hoedat ‘n leeu ‘n bokkie vang en opvreet. Om…
9 October, 2017
Genesis 1:26-28 Die ganse skepping wil bars van opgewondenheid, want uiteindelik is alles in gereedheid gebring vir die kroon op God se skepping. Met groot sorg het God die heelal gevorm tot ‘n meesterstuk. Dan kom die aarde en dit…
6 October, 2017
Genesis 1:14-25 Dag vier van die skepping breek met ‘n groot gejuig aan want vandag gaan iets baie opwindend geskep word: die hemelliggame en die sterre! Teen hierdie tyd wil ons skreeu: “Maar dis ‘n fout! Hulle het mos reeds…
5 October, 2017
Genesis 1:3-13 Een enkele sinnetjie van vier woorde verander absoluut alles: “Laat daar lig wees!” Dit is die eenvoudige woorde wat die proses aan die gang sit om al die chaosmagte wat die aarde oorheers te tem. Die Koning gee…
4 October, 2017
Genesis 1:1-2 Ons meet tyd in terme van die aarde se beweging om die son en die draai van die aarde om sy eie as. ‘n Jaar is ‘n lang tydperk. Of is dit? As ons ‘n verhaal sou begin…
3 October, 2017
Inleiding tot Genesis Vandag begewe ek my eintlik op baie gevaarlike grond, want dit maak nie saak uit watter oogpunt ek hierdie reeks dagstukkies gaan aanpak nie, iemand gaan my wil kruisig. Dus sal ek waarlik die wysheid van Salomo…
2 October, 2017
Matteus 28:16-20 Meer as ’n honderd oordenkinge gelede, op 2 Mei het ons begin met Matteus. Dit het ‘n volle vyf maande geneem om deur hierdie kosbare Bybelboek te werk. Alhoewel ek dit ‘n paar jaar gelede ook gedoen het…
29 September, 2017
Matteus 28:1-15 Ons het gekom by die laaste hoofstuk van Matteus. Dit is moontlik die laaste hoofstuk in sy verhaal, maar beslis nie die einde nie! Terselfdertyd is dit ook die eerste hoofstuk van ‘n splinternuwe verhaal. Hierdie is ‘n…
28 September, 2017
Matteus 27:57-66 Jesus het gesterf. Matteus noem dit nie so pertinent nie, maar uit sy skrywe is dit baie duidelik. Die ander Evangelies beskryf hoe Hy die laaste asem uitblaas en hoedat die soldaat die spies in Sy sy druk…