14 July, 2021
Lukas 1:1-4 Video Oudio Dokter Lukas sit by die skryftafel, gansveer in die hand. Dit is nie die eerste keer dat hy 'n brief skryf nie, hy het dit al menigmaal gedoen namens Paulus. Maar hierdie keer is dit anders…
13 July, 2021
Inleiding tot Lukas Video Oudio Ek skakel gretig die TV aan om nuus te kyk. Sommer met die intrapslag is daar die mooiste verhaal van hoop. Nie ‘n enkele geval van Kovid is aangemeld nie. Die Staatspresident het ‘n splinternuwe…
12 July, 2021
Galasiërs 6:11-18 Video Oudio Skryf jy nog briewe? Nee, dalk verstaan jy verkeerd, ek praat nie van ‘n brief tik op ‘n rekenaar om te e-pos of met Whatsapp wegstuur nie. Ek praat van ‘n regte, egte brief wat met…
9 July, 2021
Galasiërs 6:1-10 Video Oudio Paulus het dikwels ‘n paar los opmerkings gemaak aan die einde van sy briewe. Nou doen hy dit ook in die brief aan die Galasiërs. Sy opmerkings sluit baie nou aan by die vorige gedeelte, oor…
8 July, 2021
Galasiërs 5:16-25 Video Oudio Ek kom in my slaapkamer ingehardloop. Dis half skemer, want die gordyne is toegetrek. Op my bed lê ‘n bondel iets, nou nie juis dat dit snaaks is nie, want in ‘n seun se kamer lê…
7 July, 2021
Galasiërs 5:13-15 Video Oudio Die berigte was in die koerante: Dominee en Ouderling raak slaags! In detail is daar beskryf hoe die twee mekaar getakel en geslaan het, want die een sou kwansuis by die ander se vrou aangelê het…
6 July, 2021
Galasiërs 5:1-12 Video Oudio Paulus is baie ernstig oor Christelike vryheid! Hy kan die belangrikheid daarvan net eenvoudig nie genoeg beklemtoon nie! In hierdie perikoop dryf hy dit tot ‘n hoogtepunt voordat hy sy betoog afsluit. Dit is van die…
5 July, 2021
Galasiërs 4:21-31 Video Oudio Paulus wil sy boodskap baie duidelik tuisbring, daarom gebruik hy ‘n allegorie om dit te verduidelik. “Nou vloek die man darem lelik, nè!” Nee, dis nie ‘n lelike woord nie, maar as dit nie baie versigtig…
2 July, 2021
Galasiërs 4:8-20 Video Oudio Paulus is ‘n desperate man. Die vals leer wat die gemeente in Galasië aanhang rus bitter swaar op sy arme oorlaaide skouers, en hy probeer alles in sy vermoë om hulle tot ander oortuigings te bring…