26 July, 2018
Romeine 14:1-12 Opgewonde stap ek die oggend die kerk binne. Die moderne gemeente in Welkom gaan vir die eerste keer die voorsang by die erediens met kitaarbegeleiding doen. ‘n Tinteling vloei deur my jong are wanneer die briljante musikant sy…
25 July, 2018
Romeine 13:8-14 Onthou jy nog die sestigerjare? Die Hippies met hulle slagspreuk: “Make love, not war!” As jy in daardie era geleef het, sal jy onthou dat hierdie verslonsde groep oral soos paddastoele opgeskiet het. Hulle lang hare was almal…
24 July, 2018
Romeine 13:1-7 Vanoggend se onderwerp is vir meeste mense ‘n bitter teer sakie: hoe moet ek optree teenoor die owerhede? Ons is steeds besig met Christelike Lewenspraktyk. Die feit dat ons vrygespreekte kinders van God is, moet natuurlik ook sigbaar…
23 July, 2018
Romeine 12:17-21 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense.” Met hierdie twee eenvoudige sinnetjies sê Paulus vanoggend vir ons iets wat totaal indruis teen ons hele mens-wees. “Paulus kon maklik praat!” sou ons dalk wou teënstribbel…
20 July, 2018
Romeine 12:3-17 Een groot passie uit my jong dae was om alle dinge wat meganies en elektronies is te ondersoek om uit te vind wat hulle maak werk. Ongelukkig het ek nie juis baie daaruit geleer nie, maar elke horlosie…
19 July, 2018
Romeine 12:1-2 Ons het gekom by die laaste afdeling van Paulus se brief aan die Romeine. Hierin skryf hy oor die praktiese implikasies vir jou as gelowige in die alledaagse lewe. Dit is so tragies dat ons as gelowiges al…
18 July, 2018
Romeine 11:25-36 “Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.” So sluit Paulus die hartseer hoofstuk uit sy brief oor Israel af. Alles is nie verlore nie. God is steeds in beheer! In die laaste deel van hoofstuk 11…
17 July, 2018
Romeine 11:17-24 In my kleintyd was daar nie allerhande soorte meghêftertjies om die manne besig te hou soos vandag nie. Daar was nie rekenaars en slimfone wat jou ure lank kon besig hou nie. Die enigste fô-baai-fô was 'n Land…
16 July, 2018
Romeine 10:16-11:17 Dit is so ironies dat die ganse heilsgeskiedenis juis in Israel begin het, maar dat die Jode nog steeds nie God se vryspraak ervaar het nie. Dit het begin by Adam, Noag en Abraham en Jesus se bloedlyn…