Dagstukkies



28 November, 2023
1 Samuel 26 VIDEO | OUDIO Dawid en Saul het na die episode in die grot versoen, en Saul het belowe om nie meer vir Dawid te vervolg nie. Nogtans bly Dawid in die onherbergsame woestyn. Waarom keer hy nie…

27 November, 2023
1 Samuel 25:28-43 VIDEO | OUDIO Wanneer die beeldskone Abigajil by Dawid aankom, besef sy dat sy haar woorde baie mooi moet kies want sy sien sommer dadelik dat Dawid baie omgesukkeld is. En sy neem hom nie vir een…

24 November, 2023
1 Samuel 25:1-28 VIDEO | OUDIO Vanoggend lees ons die verhaal van twee dwase mans en een verstandige vrou - twee dwase mans wat koppe stamp en ‘n vrou wat moet vrede maak. Nabal was ‘n skatryk man, maar soos…

23 November, 2023
1 Samuel 24:1-23 VIDEO | OUDIO Dawid en sy manne is swerwers en hulle vlug van plek na plek om voor Saul se wraak weg te kom. Hulle gaan vestig hulle by En-Gedi, ‘n pragtige waterryke plek in die woestyn…

22 November, 2023
1 Samuel 23:16-28 VIDEO | OUDIO Keïla was vir Dawid ‘n groot teleurstelling. Hy en sy manskappe het hulle lewens gewaag om hierdie stad te verlos van die Filistyne. Maar wanneer Saul optrek met sy leër om Dawid daar te…

21 November, 2023
1 Samuel 23:1-15 VIDEO | OUDIO Dawid het een groot prioriteit in die lewe en dit is om te sorg dat hy uit die moordlustige hande van Saul bly. Intussen het hy in die Bos van Geret in Juda gaan…

20 November, 2023
1 Samuel 22:1-23 VIDEO | OUDIO Vir Dawid was die Filistynse stad, Gad ‘n noue ontkoming. Hy het nie lank tevore nie 200 Filistyne doodgemaak en dit moes sékerlik nog vars in hulle geheues gewees het. Dawid moes dus weer…

17 November, 2023
1 Samuel 21:1-15 VIDEO | OUDIO Dawid was nou ‘n voortvlugtende en hy moes alles in sy vermoë doen om maar net te kon oorleef. Hy was egter in so ‘n groot haas van sy huis af weg, dat daar…

16 November, 2023
1 Samuel 20:1-43 VIDEO | OUDIO Dawid vlug die nag in, weg van die wraak van Saul. Waarheen sal hy gaan? Waar kan hy veilig wees? Waar hy ookal heengaan, daar sal Saul se soldate hom vind. Al wat Dawid…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026