16 February, 2023
Johannes 3:4-8 VIDEO * OUDIO In Jesus se gesprek met Nikodemus, sê Jesus vir hom dat jy weer gebore moet word. Nikodemus verstaan dit totaal verkeerd! Hy dink dat Jesus bedoel dat hy nou as ‘n ou man letterlik weer…
15 February, 2023
Johannes 3:1-4 VIDEO * OUDIO Ons kan Nikodemus beskryf as ‘n hoogs-geleerde leermeester, een van die mees-gerespekteerde leiers van sy tyd. Hy was ‘n Fariseër wat toegewy was aan die wet van God en dus ‘n baie belangrike man. Maar…
14 February, 2023
Johannes 1:14-18 VIDEO * OUDIO Ons het slegs na enkele voorbeelde gekyk van God se genade in die Ou Testament. Maar kom ons beweeg nou na die Nuwe Testament. Beteken die datum 27 Mei 1947 vir enigiemand iets besonders? Waarskynlik…
13 February, 2023
Jesaja 1 VIDEO * OUDIO Jesaja 1:1 is die opskrif vir die eerste 39 hoofstukke van die boek. Jesaja het as profeet opgetree in Juda van Ussia se tyd tot met Hiskia, dus 748 tot 698vC. Reg van vers 1…
10 February, 2023
Daniël 1:1-21 VIDEO * OUDIO Daniël se verhaal begin toe koning Nebukadnesar van Babel die stad Jerusalem beleër het. Die volkie van Juda het nie verweer gehad teen hierdie magtige ryk nie, en hulle is oorrompel. Die pragtige tempelgereedskap is…
9 February, 2023
1 Samuel 16:1-11 VIDEO * OUDIO “Isai, is dit ál jou seuns hierdie?” Israel was besig om af te stuur op ‘n ramp, want die land se heel eerste koning, Saul, het nie volgens God se voorskrifte regeer nie. As…
8 February, 2023
Rigters 7:8-25 VIDEO * OUDIO Gideon staan verslae. By hom is slegs driehonderd beangste manne. “Hoe gaan ons ou paartjies die oormag van die Midianiete aanvat?” Oorkant die vallei staan die tente van die vyand opgeslaan. Oral waar die oog…
7 February, 2023
Rut 4:13-22 VIDEO * OUDIO Boas het met Rut getrou. Kort en kragtig gee die skrywer van die Rut-verhaal slegs die héél belangrikste feite. Maar moenie glo dat dit so eenvoudig gebeur het nie! Rut was ‘n Moabitiese meisie. In…
6 February, 2023
Josua 2:1-24 VIDEO * OUDIO In die kamp van Israel is alles in rep en roer: “Ons trek!” Intussen is Josua hard besig om die inval te beplan. Hy besluit dat mens mos nie sommer so blindelings in 'n vyandige…