Dagstukkies



17 October, 2017
Genesis 1-3 Voordat ons kan aanbeweeg na die volgende, baie opwindende hoofstuk in die aangrypende verhaal van die eerste mens, is dit eers nodig dat ons ‘n kort terugblik gee op dít wat in die Tuin van Eden gebeur het…

16 October, 2017
Genesis 3:14-24 God het die mens goed gemaak, baie spesiaal, beter as enige ander wese wat Hy geskep het. Hy het groot verwagtinge en ideale gehad vir hierdie besonderse skepping van Hom. Maar dan gaan staan en mors die mens…

13 October, 2017
Genesis 3:8-13 Het die aarde geskud? Het die sterre uit die hemel geval? Is die twee mense wat teen God in opstand gekom het, deur ‘n weerligstraal getref sodat hulle dood neergeslaan het? Nee! God het bloot soos gewoonlik in…

12 October, 2017
Genesis 3:1-8 Elkeen van ons beleef daagliks die krisis van besluitneming en die gevolge van ons besluit kan positief of negatief wees. Besluitneming behels ook dikwels grense wat ons moet eerbiedig. Oorskry ons die grense, kan verhoudinge vertroebel en kan…

11 October, 2017
Genesis 2:15-25 Wat maak ‘n mens as jy alles het wat jy nodig het? Jy het volmaakte geluk, oorgenoeg geld en jy het al jou ideale bereik? Dit was die dilemma van die eerste mens. Alles waarvan hy kon droom…

10 October, 2017
Genesis 1:29-2:1-14 God se skepping was volmaak. Wat is volmaak? Vir ons het die volmaakte dag in die natuur geword om iewers in ‘n wildtuin te kan sit en te sien hoedat ‘n leeu ‘n bokkie vang en opvreet. Om…

9 October, 2017
Genesis 1:26-28 Die ganse skepping wil bars van opgewondenheid, want uiteindelik is alles in gereedheid gebring vir die kroon op God se skepping. Met groot sorg het God die heelal gevorm tot ‘n meesterstuk. Dan kom die aarde en dit…

6 October, 2017
Genesis 1:14-25 Dag vier van die skepping breek met ‘n groot gejuig aan want vandag gaan iets baie opwindend geskep word: die hemelliggame en die sterre! Teen hierdie tyd wil ons skreeu: “Maar dis ‘n fout! Hulle het mos reeds…

5 October, 2017
Genesis 1:3-13 Een enkele sinnetjie van vier woorde verander absoluut alles: “Laat daar lig wees!” Dit is die eenvoudige woorde wat die proses aan die gang sit om al die chaosmagte wat die aarde oorheers te tem. Die Koning gee…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026