28 August, 2023
Matteus 24:32-51 VIDEO | OUDIO Het jy al ooit tyd deurgebring in die Laeveld gedurende Septembermaand? Lente in die Laeveld is ‘n baie spesiale tyd. In ‘n sekere sin is dit ‘n hartverskeurende tyd want eintlik is dit nog die…
25 August, 2023
Matteus 24:15-31 VIDEO | OUDIO Ons is steeds besig met Jesus se profetiese rede oor Sy wederkoms. Jesus skilder hier verskriklike dinge wat die wederkoms sal vooruitgaan. In vers 15 haal Hy ‘n gedeelte aan uit die profesie van Daniël…
24 August, 2023
Matteus 23:37-24:14 VIDEO | OUDIO In Israel is daar al vir baie jare lank ‘n skaakmat-situasie. Die Jode wil bitter graag die tempel herbou. Vir enige Jood is dit sy grootste hartsbegeerte om die tempel op die tempelberg te sien…
23 August, 2023
Matteus 23:13-39 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die wonderlike seënuitsprake wat Jesus gemaak het in Matt. 5:3-12? Natúúrlik sal jy hulle onthou want dit was sékerlik die hoogtepunt van Jesus se bergrede. Daardie was ‘n wonderlike groot preek van…
22 August, 2023
Matteus 23:1-12 VIDEO | OUDIO Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra laat skitter het in die oggendson. Op sy kop het ‘n kroon gepryk, ‘n trotse bloedrooi kam…
21 August, 2023
Matteus 22:34-40 VIDEO | OUDIO Kom ons kyk net weer 'n slag na Jesus se uitspraak van liefde vir jou naaste. Ons kyk na 'n paar praktiese voorbeelde van wat dit beteken. Ek was diep geraak deur die verhaal van…
18 August, 2023
Matteus 22:34-40 VIDEO | OUDIO Toe ek ‘n jong seuntjie was, het ek ‘n klein steekbaard-brakkie gehad en ‘n groot kat wat geskrik het vir niks. Die brak se missie in die lewe was om die kat grensloos te irriteer…
17 August, 2023
Matteus 22:23-33 VIDEO | OUDIO Die briljante wetenskaplike, Steven Hawking het beweer dat 'n mens soos 'n rekenaar is. As jy die kragprop uittrek, dan is hy morsdood! Daar is nié lewe na die dood nie...... Vir die kerkleiers het…
16 August, 2023
Matteus 22:15-22 VIDEO | OUDIO Die vraag oor belasting het al menige gelowige laat struikel. Jy sal dalk nog onthou van 'n paar jaar gelede, toe daar ‘n uitgesproke leraar van Amerika in hegtenis geneem is vir belastingontduiking. Hy het…